“Hy was ʼn oulike jongman wie se lewe voor hom uitgestrek het. Hy het moeite gedoen om almal vriendelik te groet, ongeag hul geloof, godsdiens of oorsprong.”
Lees meerAlles vir Maandag 22 November 2021
Kersparade-ongeluk word nie met terreur verbind nie
Daar is nie enige teken dat terrorisme met ʼn voorval in Wisconsin in die VSA verbind kan word waar ʼn motor deur versperrings gebars en in ʼn Kersparade ingeploeg het nie.
Aansoek oor inligting rondom Zuma se parool aangehoor
AfriForum is Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof om die dringende aansoek om die wetlikheid van die besluit om voormalige president Jacob Zuma op mediese parool vry te laat, te hersien.
Man wou glo verkeersbeamptes uitlok
“Hy het homself in die vragmotor toegesluit en geweier om met die beamptes te praat.”
Pa gevonnis oor vrou se vlammedood
“Toe die huis in vlamme gehul is, het hy om hulp geskree, die huissleutels gegryp en dit deur ʼn venster na buite gegooi.”
ToekomsVenster: ’n Tyd en plek
Kies tye, geleenthede, plekke en situasies versigtig, beredeneerd en verantwoordelik. Vra die Here om soos vir Nehemia ʼn strategiese geleentheid voor te berei waar jy jou sê kan sê.
R7 miljoen se dagga in verlate trok gekry
Dit is nog nie duidelik waarom duisende kilogram dagga langs die pad agtergelaat is nie.
Kleuterskooleienaar skuldig bevind aan verkragting van sesjarige
Manie Senekal het die meisie destyds na sy kantoor gelok met beloftes van lekkergoed en haar toe verkrag, het die hof gehoor.
Betogings oor inperkingsregulasies kring wyer uit
Europeërs is vies oor strenger inperkings en verpligte inentings.
Oom Paul se kleindogter se graf herstel
Dié herstelde graf is Vrydag in die Rebeccastraat-begraafplaas in Pretoria-Wes onthul.
Ouers wat eie baba wil verkoop skuldig bevind
Die Loubsers het herhaaldelik probeer om hul babaseun, wat toe skaars ses maande oud was, vir R500 aan ʼn vrou in Pretoria te verkoop.
Man vir waarneming gestuur oor liggaamsdele in vrieskas
Die man het na bewering twee keer sy eie lewe probeer neem.
Wenners: Klipwerf Orkes se Hantam Kersfees-album
Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn kopie van die Klipwerf Orkes se nuwe Kersfeesalbum, Hantam Kersfees, wen.
Wêreldrekord vir grootste orkes opgestel
Sowat 12 000 musikante het aan die rekordpoging deelgeneem.
SA dorp kry nié Unesco-status
Indien die bod suksesvol was, sou dié dorp een van slegs 39 literatuurstede wêreldwyd gewees het.
Kom luister na nog ’n ‘Agterblad’-episode
Alles en meer oor die naweek se sportaksie.
Boer van Rawsonville op plaas geskiet
Die pa en sy seun het Sondagaand na buite gegaan om ondersoek in te stel nadat die honde glo “anders as gewoonlik” geblaf het.
Zimbabwe-boere sê dankie met landbou-oscar
De Jager is vereer vir sy rol in onderhandelinge tussen die CFU en die Zimbabwiese regering rakende vergoeding aan slagoffers van onteiening.
Luister: Bee-Bee die By het kleingoed in suikersoet ekstase
Bee-Bee die By is ʼn unieke, mollige bytjie wat deur die Heuning-sangeres Jeanette Pretorius vergestalt word en peuters en laerskoolkinders in vervoering het.
Beweerde ontvoeringsindikaat oopgevlek
Een van die verdagtes is glo die meesterbrein agter ʼn reeks ontvoerings in en om Gauteng.