Dit word beskryf as ʼn poging om die verslawing hok te slaan in ʼn speletjiesmal-land.
Lees meerAlles vir Maandag 30 Augustus 2021
Kaapstad-damvlakke styg tot 101,6%
Damvlakke het eers in Oktober 2020 die 100%-merk verbygesteek. Die damme was voor dit laas in 2014 vol.
Regsproses begin oor ‘sertifikaat van behoefte’
Hierdie bepalings maak voorsiening vir die daarstelling van ’n “sertifikaat van behoefte” waarvolgens gesondheidsorgpraktisyns by die staat sal moet aansoek doen om te besluit waar hulle mag praktiseer.
Vrou op staproete aan die Wes-Rand beseer
ʼn Vrou, in haar 30’s, is Saterdagmiddag gered op die Karee-staproete in Rustig aan die Wes-Rand.
Veiligheidswag by skool in Nelspruit vermoor
ʼn Veiligheidswag is dood ná rowers toegeslaan het op ʼn laerskool in Daantjie, Nelspruit in Mpumalanga.
ToekomsVenster: Doen God nog wonderwerke?
Hy is die God van elke goeie en volmaakte gawe.
Lente bring dalk laer brandstofprys
Die AA waarsku egter dat dié daling nie soveel is soos wat motoriste voor hoop nie.
Vermiste Pta-man waarskynlik nié gekaap
Daar kan op beeldmateriaal van die sentrum duidelik gesien word hoe De Villiers stilhou, met een van die karwagte by die sentrum gesels en dan wegstap.
Modegiere 2021: Dis heerlike lente!
Ná ʼn lang, koue winter kan Suid-Afrikaners nie wag om uiteindelik die dik winterjasse, bonkige truie en wolserpe te verruil vir ʼn koeler, ligter klerekas nie.
Video: Skape vorm hartjie vir geliefde tannie
ʼn Boer van Australië wat nie sy tannie se begrafnis kon bywoon nie weens pandemie-regulasies, het skape in die vorm van ʼn hartjie bymekaar gejaag.
Nege lede van een familie sterf glo in Kaboel-aanval
ʼn Tweejarige kind is glo onder die slagoffers wat dood is toe die VSA ʼn lugaanval op ʼn voorbereide motorbom in Kaboel uitgevoer het.
Honger mense baat meeste by dié rekord
Die organisasie het 90 450 blikkies kos oor ʼn afstand van 6,7 km uitgepak.
‘Kreefstropers’ in nasionale park betrap
Die beweerde stropers het glo meer as 50 krewe gevang voordat hulle vasgetrek is.
Nuuskommentaar: ANC wil ganse SA sommer van inkomste voorsien
Een van die ANC se jongste beleidsambisies is die onlangs gepubliseerde groenskrif vir die voorgestelde inwerkingstelling van die nasionale fonds vir maatskaplike sekerheid (NSSF). Hierdie groenskrif stel voor dat Suid-Afrikaanse inkomstebelastingbetalers tussen 8% en 12% van hul inkomste tot hierdie fonds bydra.
Jong TikTokker val na haar dood tydens video
Kubra Dogan en haar niggie het ʼn TikTok-video op ʼn woonstelblok se dak gemaak toe dié tragiese ongeluk plaasgevind het.
Valke trek munisipale hoës, sakelui in Limpopo vas
Die Mogalakwena-munisipaliteit in Limpopo het glo meer as R15 miljoen verloor weens korrupte transaksies tussen munisipale amptenare en sakelui.
Liggaam in pyplyn dié van vermiste kind
Die polisie het die meisie se liggaam op 12 Julie in die pyplyn ontdek terwyl hulle besig was om ʼn ander saak te ondersoek.
Man verloor been ná doring in toon
Piet Faber van Hertzogville het binne drie maande vyf operasies ondergaan in ’n poging om sy toon, toesy voet en later sy been te red.
Staat moet fluitjieblasers beskerm – Ramaphosa
“Die bedoeling van die misdadigers wat fluitjieblasers teiken is nie net om spesifieke mense stil te maak nie, maar ook om ʼn boodskap aan ander voornemende fluitjieblasers te stuur.”
Afghanistan en die lesse vir die Weste
Dit is moeilik om iets goeds in die Westerse ingryping te sien, gemeet aan die groot verlies aan menselewens, die ontsettende koste en daarby geen ooglopende verandering nie, ten spyte van 20 jaar se betrokkenheid en teenwoordigheid.