Ofskoon dié stekelrige vrug ’n pyn is om te skil, is dit propvol vitamiene en vesel, en bevat geen vet nie.
Alles vir Maandag 30 Augustus 2021
Europese hoenderstorters se tande getrek
Indien die teenstortingbelasting opgeskort sou word, sou dit volgens bevinding reuseskade aan die plaaslike pluimveebedryf aangerig het.
Murray slaan pro-entstofkishou
ATP-base moedig spelers aan om ingeënt te word, terwyl spelers soos Roger Federer en Rafael Nadal ook reeds aangedui het dat hulle ten gunste van die entstof is.
Verbruikersake: Leer lesse by ombudsman oor kansellasies
Die Ombudsman vir Verbruikersgoedere en Dienste het vandeesweek die jaarverslag bekend gestel. Volgens die verslag het die kantoor daarin geslaag om R7 746 375,69 terug te plaas in verbruikers se sakke deur middel van terugbetalings.
Nuwe virusvariant dalk aansteekliker, bestand teen entstof
Die C.1.2-variant het boonop ʼn mutasiekoers wat byna twee keer so vinnig is as die koers van ander variante.
Dis heerlike lente, maar winter (nog nie) verby
Die weerdiens verwag bonormale minimum- en maksimumtemperature tussen September en Desember vir die hele land.
Savea opgewonde oor All Blacks-leierskaprol
Volgens Ian Foster, All Blacks-afrigter, het hy op die 27-jarige losvoorspeler besluit omdat hy ’n positiewe invloed op die span het.
Burgemeester ernstig beseer in ongeluk wat 2 eis
Die Nelson Mandelabaai-burgemeester is ernstiger beseer as wat aanvanklik vermoed is.
Haaie verwelkom Whiteley met ope arms
“Ons is opgewonde om Warren Whiteley by ons te verwelkom. Sy ondervinding en positiewe invloed op die jonger spelers sal van groot waarde wees.”
Brawe polisieduiker het hart vir kinders
Anzari Fourie is die enigste vrouepolisieduiker in die Noordwes en een van net tien vroueduikers in die land.
Ongeluk eis baba, ouers
Altesaam 11 mense is ook tydens die ongeluk beseer.
New Orleans in donkerte ná orkaan
Orkaan Ida het Louisiana Sondag bereik en ʼn maksimum windsnelheid van 153 km/h opgelewer. Dit is dalk die sterkste orkaan nóg in dié gebied.
Twee seuns van Vrystaatse skool vermis
Die twee het Donderdag uit die skoolkoshuis verdwyn.
Nuwe taakgroep bevorder nou diere-biosekerheid
“Die koste om bek-en-klouseer te beheer is gering as dit vergelyk word met die verwesenliking van die potensiaal van die bedryf.”
Sepiegids: Dís wat dié week in jou gunstelingsepies gebeur
NUUT: Met Maroela Media en kykNET se splinternuwe sepiegids kan jy nou weekliks ʼn voorsmakie kry van die gebeure in jou gunstelingsepie.
Boek: ‘Lukas bou ʼn superkar’ – Peti Troskie
Lesers wat van Lego-sportkarre hou, sal mal wees oor ‘Lukas bou ʼn superkar’.
Wenner van FAK Geskiedenisolimpiade aangewys
Leerders van 30 laerskole landwyd, asook van die Urenui School in Nieu-Seeland, 10 tuisskole en verskeie leerders verbonde aan Voortrekkerkommando’s, het vanjaar deelgeneem.
Bejaarde vrou sterf kort ná plaasaanval
Hantie Geldenhuis (94) is glo twee keer deur ʼn oop venster geskiet.
Baba met Covid-19: ‘Genade dat sy steeds veg’
Die babadogtertjie was verlede week aan ʼn ventilator gekoppel, maar dit is kort voor die naweek verwyder en sy ontvang nou suurstof.
Vyf sterf in Maleoskop-ongeluk
Die bestuurder van een van die bakkies het om ʼn skerp draai vermoedelik beheer oor die voertuig verloor.