Indien die teenstortingbelasting opgeskort sou word, sou dit volgens bevinding reuseskade aan die plaaslike pluimveebedryf aangerig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hoenderstorting"
Pluimveebedryf veg terug teen hoenderstorting
Daar is vyf lande wat bevrore hoenderporsies na Suid-Afrika uitvoer, dikwels teen laer pryse as die produksiekoste en selfs laer as wat hulle dit in hul tuislande kan verkoop.