Balarane praat nege van Suid-Afrika se amptelike tale wat baie gaan help om inligting oor marktoegang met boere te deel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SAPV"
Pluimveebedryf veg terug teen hoenderstorting
Daar is vyf lande wat bevrore hoenderporsies na Suid-Afrika uitvoer, dikwels teen laer pryse as die produksiekoste en selfs laer as wat hulle dit in hul tuislande kan verkoop.