Minstens N$8,4 miljard is die afgelope tien jaar bestee om die sukkelende lugdiens te red.
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Februarie 2021
Man swaar gestraf vir moord op UJ-student
Palesa Madiba is in 2013 as vermis aangemeld. Haar liggaam is meer as twee jaar later in ’n vlak graf gevind.
NVG lê beslag op Vincent Smith se bates
Daar is ook ingevolge die bevel beslag gelê op die bates van Smith se dogter.
Pluimveebedryf veg terug teen hoenderstorting
Daar is vyf lande wat bevrore hoenderporsies na Suid-Afrika uitvoer, dikwels teen laer pryse as die produksiekoste en selfs laer as wat hulle dit in hul tuislande kan verkoop.
ToekomsVenster: Sit ’n ander bril op
God open oë van geloof. God gee perspektief en onderskeidingsvermoë. Hy is die lig wat helder skyn. Wie deur sy oë kyk sien en kyk anders.
Paramedici wag ure lank vergeefs vir entstof
“Dit lyk of die groot probleem behoorlike kommunikasie is.”
Drie verbrand onherkenbaar in ongeluk
ʼn Vragmotor en ʼn motor het reg van voor teen mekaar gebots.
Is jy gereed om jou stories vlerke te gee?
Waarvoor wag jy? Skryf nou in vir Skryfnet se eerste aanlyn kursus wat op 1 April afskop.
Foto’s: Haelstorm veroorsaak skade in Oos-Rand
Foto’s en video’s stroom in op sosiale media oor hael en vloede in Gauteng.
Eerste varkpesgeval in die Wes-Kaap
Dié gevreesde siekte dwing ʼn varkboer om sy hele kudde van kant te maak.
Tiener, jong man op Kaapse vlakte doodgeskiet
’n Wit motor het op ’n groep tieners langs die pad losgebrand.
Tiger na sorgsentrum oorgeplaas ná ongeluk
Die ongeluk laat vrae ontstaan oor Woods se vermoë om steeds op topvlak mee te ding.
Handwerk: Kerf ’n mooi patroon
Gebruik houtsneetegnieke om ʼn patroon op ʼn koekroller te kerf wat jy met verf oor ou joernaalblaaie kan rol.
Herrie oor vrou wat spog met kameelperdhart
“Al ooit gewonder hoe groot ’n kameelperd se hart is? Ek is absoluut gaande oor my groot Valentynsgeskenk.”
Nathaniel Julies-moordsaak nou na hooggeregshof
Drie polisiebeamptes word beskuldig van die moord op die 16-jarige Nathaniel, asook dat hulle met bewyse wou peuter.
Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
Vandag verstaan hy waarom die lewe hom op kronkelpaaie geneem het tot waar hy vandag is. “Dit is ʼn reis, en twee jaar na die program is dit nou my tyd om te skyn.”
Boek: Armand Kook Kaal 2
Armand Aucamp is terug met nóg ʼn banting- en keto-kookboek.
Nou gaan jy éérs betaal vir brandstof
In April tree die styging in die brandstofheffing boonop in werking.
Ideale geleentheid vir jongmense wat tuisversorging wil doen
Solidariteit Helpende Hand in samewerking met Gratia Via Akademie, bied vanjaar ʼn ideale geleentheid vir jongmense wat daarin belangstel om in tuisversorging opgelei te word of later verpleegsters te word.
Woord: ghoemahare
Jy het heel waarskynlik êrens in jou lewe al ghoemahare geëet. Ken jy hierdie woord?