Die globale konsultasiemaatskappy Bain & Company is vandeesweek ʼn slag toegedien nadat sy beweerde betrokkenheid by die kaping van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aan die lig gekom het.
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Augustus 2022
Meer bekend oor Piketberg-boer se dood
Agri Wes-Kaap het intussen sy skok oor die gru-daad uitgespreek en sê dit is onaanvaarbaar dat boere, hul werknemers en gesinne voortdurend in vrees moet lewe.
Pa gevonnis vir dogter se verkragting
Voordat die man sy dogter begin verkrag het, was hy vrygelaat vir die verkragting van ʼn 14-jarige meisie met wie hy glo in ʼn verhouding was.
Oud-Garsies blink uit by Statebondspele
Dié skool se alumni het reeds drie van Suid-Afrika se ses goue medaljes by die spele opgeraap.
Skote klap buite Wits
Vermeende motordiewe het by die ingang van die universiteit probeer injaag voordat hulle te voet op die vlug geslaan het.
Sesjarige val na sy dood
Paramedici het met hul aankoms by die woonstelblok in Gqeberha ʼn groep omstanders om ʼn kind sien saamdrom.
Wiele2Wiele: Isuzu se jongste mu-X beïndruk
Hierdie week in Wiele2Wiele: Die span is beïndruk met die nuwe tweede generasie Isuzu mu-X sportnuts, spandeer tyd met die opgekikkerde Ford EcoSport Active en word slim met Volvo se XC40 P6 Recharge.
Mans jare ná plaasaanval, -moord gestraf
Van die beskuldigdes het aanvanklik uit polisieaanhouding ontsnap, maar is mettertyd weer vasgetrek.
ToekomsVenster: Wanneer gaan ons terug kerk toe?
In die onlangse verlede staan ek by ʼn erediens waar ek moes optree. Ek is eerlik dat ek teleurgesteld is in die opkoms. So merk ʼn lidmaat op: “Ons werk by die huis en ons kerk by die huis”. Kan ons ʼn bietjie daaroor nadink?
Boekresensie: Dwars: Rare karakters onder ons
“As jy dus soos ek daarvan hou om oor interessante gebeure en eksentrieke karakters te lees, sal jy sy puik kontreistories, volkslegendes en -verhale sommer baie geniet.”
Boekresensie: Bot
Die wêreld wat Smith vir haar lesers voorstel is herkenbaar – dié van selfsug en die veer van die eie nes, dié van suurstofdiewe in talle gedaantes en die aspirasie om “miljoene views” op sosiale media te hê, om maar ʼn paar te noem.
25 beseer toe vier voertuie bots
Die twee taxiwrakke is met paramedici se aankoms op die toneel aan weerskante van die pad aangetref.
Piketberg-boer dood op plaas gevind
Die 53-jarige man se liggaam is glo in ʼn drom gevind.
Proteas al weer te sterk vir Wallis
Ná ’n taai eerste kwart het die Suid-Afrikaners die krane in die tweede en derde kwart oopgedraai om ’n gemaklike voorsprong op te bou.
Gemeenskap stuit ‘krag-boewe’ in hul spore
Drie boosdoeners het les opgesê nadat hulle glo probeer het om ʼn mini-substasie in die Zithobeni-township, duskant Bronkhorstspruit in Gauteng, weg te dra.
Polisie skiet kollega wat glo omkoopgeld vat
Die betrokke polisiebeampte het glo R500 000 by ʼn lid van die publiek geëis.
Mesaanvaller teiken Chinese kleuterskool
Die verdagte was onder meer geklee in ’n pet en masker toe hy vanoggend op die private kleuterskool in China toegeslaan het.
Wag by skool oorval, rekenaars gebuit
Die skool se veiligheidswag was ure lank vasgebind voordat hy homself kon bevry en hulp ontbied.
Suid-Afrikaanse politiek: ʼn Keuse tussen twee kampe
ʼn Keuse tussen dié twee kampe sou dan op sekere faktore berus. Moraliteit is een, maar ook sake soos doeltreffendheid en bekwaamheid is belangrik.
Lesersbrief: Skotse boertjie kom kuier in Suid-Afrika
Greg Senior, van Skotland, het twee jaar gelede begin om Afrikaans te leer. Hy het onlangs vir die eerste keer Suid-Afrika besoek.