Die room van wêreldgholf se vrouesterre betree vandeesweek die eerste keer in die geskiedenis die bastion van mansgholf.
Alles vir Woensdag 3 Augustus 2022
Isa Carstens stel alumni-netwerk bekend
Een van die groot doelstellings van die alumni-netwerk is die kweek van professionele verhoudings tussen lede van die akademie se alumni.
All Blacks ‘opgewonde’ oor Springbok-toets
“Van die taaiste rugbywedstryde waarin ek al gespeel het, was in Suid-Afrika. Maar as ’n rugbyspeler wil jy juis deel van sulke wedstryde wees.”
Matriekmeisies met byl doodgekap
’n Raadslid vertel dat die gemeenskap sukkel om te slaap nadat die tienermeisies in hul huurhuis aangeval is.
Hoogste weeklikse volume by Kaapse hawe hanteer
Die vraghouerterminaal speel ʼn belangrike ondersteuningsrol in die uitvoer van sitrusprodukte na meer as 100 lande wêreldwyd.
Tiger sê ‘nee’ vir omstrede LIV-reeks
Die Amerikaanse gholfster Davis Love III het hom sterk uitgespreek teen die omstrede LIV-reeks en ’n boikot voorgestel wat dié rebelle-reeks in sy spore kan stuit.
Gedig: Teksture van hier
“O, vir die stof en die boude van boere op trekkers wat saai by Caledon of oes by Delmas.”
Resep: Klapper-en-roombeskuit
Vul jou beskuitblik met dié klapper-en-roombeskuit.
Jaco Jacobs takel Dr. Seuss in Afrikaans
“Dink jy ook soms daar’s ʼn graai in jou laai of ʼn flerefas in jou klerekas?” Lees meer oor Jaco Jacobs se vertalings van vier Dr. Seuss-boeke.
Tweeling kan mekaar na 4 jaar in die oë kyk
’n Saamgegroeide tweeling is op vierjarige ouderdom van mekaar geskei in wat dokters beskryf as een van die ingewikkeldste operasies van sy soort.
Hoë in OB-kantoor had nie sekerheidsklaring
Die voormalige uitvoerende hoof van die Openbare Beskermer (OB) se kantoor het nie die nodige veiligheidsklaring gehad nie, al was dit ’n vereiste vir die pos wat hy beklee het.
Tientalle vas, een dood ná polisie op zama-zamas toeslaan
Die jongste inhegtenisnemings volg na die voorval waar ʼn groep vroue verkrag en ’n filmspan beroof is tydens die verfilming van ʼn musiekvideo by mynhope in West Village in Krugersdorp.
Statebondspele: SA vyfde op medaljelys
Span Suid-Afrika het reeds ses goue medaljes, vyf silwer- en vyf bronsmedaljes ingepalm.
Polisie moet reserviste as bate sien, beter benut – kenner
Daar was die afgelope tien jaar ʼn 90%-daling in die getalle van polisiereserviste en ʼn kenner sê die polisie moet sy beleid hersien om dié goed opgeleide vrywilligers beter in die stryd teen misdaad te gebruik.
Gedagte vir die dag: Die magtige olifant
U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. Vertrou deurgaans op die Here, want die Here God is vir altyd ’n veilige toevlug. (Jesaja 26:3-4)