Die ses mans wat Dinsdag skuldig bevind en gevonnis is vir die moord op Babita Deokaran, het ingevolge ʼn pleitooreenkoms inligting verskaf oor ander mense wat glo by die moord betrokke was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Babita Deokaran"
Moord op fluitjieblaser: ‘Hulle moet sê wie gee opdrag’
Ses mense is Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg skuldig bevind en gevonnis twee jaar ná die moord op Babita Deokaran, waarnemende finansiële hoof van die Gautengse departement van gesondheid.
Fluitjieblaser se vermoede oor Tembisa bevestig
Die Spesiale Ondersoekeenheid stem saam met die vermoorde Babita Deokaran: Daar ís bedrieglike betalings en onreëlmatige aanstellings van diensverskaffers by die Tembisa- provinsiale tersiêre hospitaal gemaak.
‘Strenger finansiële beheer’ vir Tembisa-hospitaal nodig
Die ewekansige oudit is verlede jaar in dieselfde maand gedoen as Babita Deokaran, die departement se voormalige waarnemende finansiële hoof, se skielike dood.
Hoës van GP-gesondheidsdepartement tydelik gepos
Die twee word ook moontlik verbind met die dood van Babita Deokaran, voormalige waarnemende finansiële hoof.
Eenheid moet fluitjieblasers in SA beskerm
Fluitjieblasers se veiligheid “moet dringend gewaarborg word” om te verhoed dat ander mense ontmoedig word om te getuig.
CR ‘verwelkom’ Zuma se parool
Die president het ook tydens die ANC se lekgotla gesê verskerpte pogings om misdaad te bekamp en die ekonomie weer op te bou, moet dringend aangewend word.
Ses in hof oor moord op fluitjieblaser
Babita Deokaran is verlede Maandag buite haar huis doodgeskiet. Sy was ʼn sleutelgetuie in ʼn ondersoek na bedrog met persoonlike beskermingstoerusting.
Staat moet fluitjieblasers beskerm – Ramaphosa
“Die bedoeling van die misdadigers wat fluitjieblasers teiken is nie net om spesifieke mense stil te maak nie, maar ook om ʼn boodskap aan ander voornemende fluitjieblasers te stuur.”
Nog veiligheidsmaatreëls vir getuies oorweeg ná moord
Dít ten spyte daarvan dat die spesiale ondersoekeenheid steeds nie die moord op Babita Deokaran met sy ondersoek na bedrog kan verbind nie.
Sewe vas vir amptenaar se skietdood
Die polisie het inligting ontvang wat deurslaggewend tot die inhegtenisnemings was.
Skietdood van amptenaar dalk sluipmoord
“Haar ferm optrede het tot suksesvolle afdankings binne die departement gelei sowel as die instel van siviele eise om openbare fondse terug te kry van ondernemings en regeringsamptenare wat verantwoordelik was vir wangedrag en korrupsie.”