Die Spesiale Ondersoekeenheid het van pres. Cyril Ramaphosa opdrag gekry om verskeie aspekte en persone binne die fonds te ondersoek.
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Augustus 2022
Sakeliga weer in hof oor Potgietersrus-munisipaliteit
“Oor meer as ʼn jaar se versuim en ook minagting van ʼn hofbevel om eenvoudige rekords te oorhandig is daar ʼn paar ooglopende afleidings wat Sakeliga kan maak.”
Hoës van GP-gesondheidsdepartement tydelik gepos
Die twee word ook moontlik verbind met die dood van Babita Deokaran, voormalige waarnemende finansiële hoof.
Advokaat ‘kla herhaaldelik’ dat oudregter haar teister
Adv. Phillip Mahlatsi was die eerste persoon by wie Rasivhetshele die aand gekla het. Hy het Vrydag in die hof getuig.
ToekomsVenster: Soek na die ewige, volmaakte realiteit
Bly praat, soek, vra, klop, roep, bid. Hy sal jou nie teleurstel nie.
Beweerde moordenaar ontsnap by hof
Die polisie vermoed dat iemand in die hof die gevangene gehelp het om te ontsnap.
Man met 60 reptiele onder sy klere betrap
ʼn Amerikaanse man word deur dekades lange tronkstraf in die gesig gestaar nadat hy probeer het om 60 slange en ander reptiele onder sy klere die land in te smokkel.
Gange vol mediese afval in dié hospitaal
Mediese afval staan in die gange rond, pasiënte se leërs lê oop en bloot rond en toilette word met maskeerband toegeplak. Só lyk dit in die Uitenhage-provinsiale hospitaal in die Oos-Kaap.
Stigting plaas kollig op geslagsgeweld, mensehandel
Adv. Gerrie Nel was die haan onder die henne tydens die geleentheid wat hoofsaaklik deur vroue bygewoon is ter viering van Vrouemaand.
‘Survivor SA’: ‘Ek kon die spel speel soos ek wou’
“Dit is waarom kykers opdaag om hierdie werklikheidsreeks weer en weer te kom kyk. Daar is nie net een manier om die spel te speel of te wen nie.”
‘Haatlike whatsapp’ rede vir kompleks-dood
Themba Thabethe se dood kon vermy gewees het indien ’n “gesiglose persoon” nié doelbewus ’n skermgreep van ’n oënskynlike rassistiese boodskap aan hom gestuur het nie.
Veiligheidswagte oorrompel, ontwapen
Skote is op die wagte afgevuur, waarna die aanvallers hul voertuig gekaap en met hul dienswapens weg is.
Video: Skukuza-gholfbaan word jagveld
In ’n video wat deur die gholfklub op Facebook gedeel is, is ’n leeu besig om aan ’n dooie kameelperd te knibbel by die derde putjie op die gholfbaan.
Duur bates gevries in omstrede blouligsaak
Bates wat insluit ten minste 19 onroerende eiendomme en 115 voertuie, sommige van hooggeplaastes in die polisie, is gevries.
Buffelsfontein skenk geld vir Landbank-ondersoek
Saai het in die teenwoordigheid van invloedryke boere van regoor Suid-Afrika dié fonds gestig om die oorsprong van die bewerings oor ongerymdhede wat die Landbank impliseer bloot te lê.
Medihelp moet Zachary se behandeling betaal
“Lewe, dit beteken lewe,” het ʼn oorstelpte Michaney de Wet, klein Zachary se ma, ná die uitspraak gesê.
Rekenaarspeletjies het ook bepaalde voordele
Hoewel daar talle positiewe aspekte aan die speel van rekenaarspeletjies gekoppel is, moet ouers nie onbetrokke in hul kinders se aanlyn aktiwiteite wees nie.
Min gebruik Trump se sosialemediaplatform
Dit wil voorkom of Truth Social ses maande later finansieel in die moeilikheid is.
Leon Coetzee onskuldig bevind aan moord by kompleks
’n Oënskynlike rassistiese boodskap op ʼn Whatsapp-groep vir inwoners van ’n Pretoriase kompleks het verlede jaar Themba Thabethe se dood tot gevolg gehad.
Karel Bester: ‘Ek het Afrikaanse musiek herontdek’
“Mens moet bietjie dink oor Afrikaans wanneer hulle na dié musiek luister.”