Strandsakke, hoede, badkamermatjies en kussingslope is van die vele produkte wat vroue van die Re.Bag.Re.Use-organisasie uit jóú oortollige plastiek kan skep.
Alles vir Vrydag 26 Augustus 2022
Slagoffertjies van Vyfhoek-tragedie saam begrawe
Vyf kinders is dood en nog vier beseer toe die vragmotor deur ʼn heining gebars het waar die leerders ná skool vir hul vervoer gewag het.
Beperk ʼnuwe’ betredingswet burgers se regte?
Die mees onlangse konsepwet, te wete die sogenaamde Unlawful Entering on Premises Bill, het tot gevolg gehad dat burgers, soms onnodig, met afgryse gevul is en die harnas ingejaag is.
Aftog geblaas in wantrouemosie teen Williams
Die DA sê dit is duidelik dat die ANC en EFF in Tshwane hoop vir ʼn kans om ʼn wig tussen die verskillende partye in die metro se koalisieregering in te dryf.
Middelburg-onnie jag unieke medaljerekord by Comrades
Indien Johan Oosthuizen Sondag die Vic Clapham-medalje ontvang, sal hy met elke liewe Comrades-medalje in sy vertoonkas spog. Dit sluit ook drie goues in.
Christie’s hou grootste kunsveiling ooit
Meer as $1 miljard se kuns van ‘n enkele versamelaar sal onder die hamer kom.
Woods, McIlroy gedagvaar oor LIV-reeks
Tiger Woods en Rory McIlroy en die gholfbaas Jay Monahan word gedagvaar vir hul betrokkenheid by beweerde pogings om die LIV-reeks te ondermyn.
Boek: Bundel soos eenpersoonopvoerings in teater
“Die Teater van die Lewe waarin my bestaan afgespeel het, het in omvang en intensiteit afgeneem.”
Omkopery, uitbuiting; SA skole deurspek met korrupsie
Corruption Watch se navorsing dui aan dat skole een van die topdrie gebiede is waar korrupsie die meeste voorkom, met dié in magsposisies wat dikwels betrokke is.
Pa publiseer dogter (9) se boek
Giulia le Roux, Nataniël se peetkind, is nou een van die jongste gepubliseerde skrywers in Frankryk.
Tweede Ezemvelo-leeu doodgeskiet
Die gemeenskap het skynbaar genoeg gehad van die ontsnapte leeu se streke.
Laaste verdagte gevonnis ná Lephalale-plaasmoord
Altesaam vyf verdagtes is vir Pieter Pieterse se moord in 2017 op die plaas Sumadi in Lephalale aangekla.
Landbank ‘wil boere snoer’
ʼn Boer van die Noord-Kaap is die afgelope week in hegtenis geneem oor inskrywings wat hy op sosiale media gemaak het oor die behandeling wat hy by die Landbank en sy agente kry.
Gestorwe polisieman by Uniegebou vereer
“Vir ao. Jan Christoffel Esterhuysen, vir die eed wat jy afgelê het, jou braafheid om te beskerm en te dien, die Suid-Afrikaanse polisiediens bedank jou.”
Kyk jou beleggings na jou toekoms?
Jy vra jouself dalk af: Is my bydraes tot my pensioenfonds genoeg om in die huidige klimaat te oorleef? Daar is heelwat alternatiewe opsies beskikbaar om seker te maak jou aftrede sal volhoubaar befonds wees – selfs al wink aftrede vir jou.
Proteas se kolfbesluit boemerang sleg
Suid-Afrika se vertoning op die eerste dag van die Old Trafford-toets kan met ’n student vergelyk word wat sy graad met lof slaag, net om by die werk uit die bus te val.
Klopjag op groot versekeraars uitgevoer
Die betrokke maatskappye, onder meer Discovery, Old Mutual en Momentum, het vermoedelik die Wet op Mededinging oortree.
Vra vir Ed: Eksekuteursfooie uit die boedel
Onseker hoe eksekuteursfooie uit ‘n boedel werk? Ed het kundige advies.
Wapens, dwelms by leerders gekry
Van die leerders wat in besit van dagga betrap is, het verklap wie hul verskaffers is, wat die polisie na ʼn motorwassery op die dorp gelei het.
Wolmark reageer positief ná China verbod ophef
China se opheffing van die verbod op die invoer van vetwol vanuit Suid-Afrika, weens die wanopvatting oor die gevare van bek-en-klouseer, het groot verligting gebring.