Hoewel daar ʼn gees van “verandering” by stemgeregtigdes in Zimbabwe is, heers daar nietemin vrese dat die stemproses alles behalwe regverdig gaan wees, veral nadat daar vertragings by verskeie stembusse opgeduik het.
Lees meerAlles vir Woensdag 23 Augustus 2023
Inflasie laagste in twee jaar; nog dalings verwag
Kenners meen die inflasievooruitsigte vir Suid-Afrika lyk “belowend”.
Twee dood in gasontploffing by Pta-skool
Die twee oorledenes en vier beseerdes was besig om vraghouer-klaskamers te installeer toe daar ʼn ontploffing was.
China help nou beurtkrag takel
China gaan help om beurtkrag in die land te takel nadat hy ʼn reuseskenking van noodkragtoerusting aan Suid-Afrika gemaak het.
Kommer oor selfmoordgevalle by Gautengse skool
Tsakane Secondary School in Brakpan het die afgelope twee weke te make gehad met selfmoordvoorvalle of selfmoordpogings deur sy leerders en werknemers.
Angie Oeh benoem vir Aitsa-musiektoekenning
Die jong musikant het op 19 Augustus haar kort stryd teen longkanker verloor.
Brics-staatshoofde nog agter geslote deure
Al vyf Brics-lidlande – Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika – was dit vanoggend eens dat die blok moet uitbrei.
ToekomsVenster: Ontdek jouself
Vra die Here om jou te help. Ontdek die ware jy, voor die tyd daarvoor verby is.
‘Staat versuim plig teenoor Intercape’ – regter
Die hooggeregshof in Makhanda het die staat voor stok gekry vir die “versuim van sy grondwetlike pligte” om die Intercape-busdiens teen voortdurende gewelddadige aanvalle te beskerm.
Sakeman in Rustenburgse koffiewinkel vermoor
Sers. Ofentse Mokgadi, woordvoerder van die polisie, sê hy kan bevestig dat die polisie steeds op die toneel in die sentrale sakesentrum in Rustenburg is, waar ʼn sakeman Woensdagoggend doodgeskiet is.
Foster kies sy grofgeskut vir Bok-stryd
Die All Blacks het vanjaar 19 drieë in sy vier wedstryde gedruk terwyl hulle die Springbokke vroeër in Auckland geklop het.
Gesondheid op jou slimfoon
Hoe moet ʼn gesonde persoon se slimfoon se apps nou eintlik lyk? Maroela Media het ondersoek ingestel.
Eben reg om Kiwi’s te tem
“Dit is nie ʼn opwarmingswedstryd vir ons nie; ons benader dit as ʼn toets.”
VN-topvlak moet hoor van plaasmoorde
“Saai se inisiatiewe om plaaslik en internasionaal ʼn groter bewustheid van plaasaanvalle te skep is daarop gemik om druk op die Suid-Afrikaanse regering, en veral die veiligheidsmagte, te plaas om die probleem te erken en die landelike veiligheidsplan in te stel.”
‘My hart is gebreek’; familie rou ná dood van geliefde sakevrou
Die ongeluk wat die lewe van die voormalige Springbok-rugbyspeler Theuns Stofberg (68) geëis het, het ook ʼn familie van Moorreesburg in rou gedompel.
Inflasie nou onder 5%
Inflasie is nou op die laagste vlak die afgelope twee jaar en het in Julie op 4,7% gestaan.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Fronx en Ranger Raptor
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Suzuki wat sy spliternuwe Fronx bekendgestel het en die span ervaar hoekom die wêreld gons oor Ford se Ranger Raptor.
Indië steun wél Brics-uitbreiding
“Indië ondersteun die uitbreiding van Brics ten volle.”
Twee weer in hof oor biokinetikus se ontvoering
Xolisile Rawutini en Xolani Kafile word daarvan beskuldig dat hulle Riana Pretorius in Maart vanjaar voor haar werkplek ontvoer het.
Beeld van ‘brawe’ Klara Majola onthul
“Wat vir my uitstaan, en dit is waarop ek gefokus het, is Klara se hart vir haar medemens.”