Wiele2Wiele gesels oor nuwe Fronx en Ranger Raptor

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Suzuki wat sy spliternuwe Fronx bekendgestel het en die span ervaar hoekom die wêreld gons oor Ford se Ranger Raptor. Hulle gee raad oor brandstofbesparing en vertel jou meer oor die BMW R GS 1250 Trophy Edition-motorfiets.

#ShapeYourNew hierdie week met Suzuki se spliternuwe Fronx. As jy wonder hoekom die wêreld gons oor híerdie bakkie – alles wat jy al gehoor het is waar – Ford se Ranger Raptor is eenvoudig bionies! Raad oor brandstofbesparing en meer oor die BMW R GS 1250 Trophy Edition motorfiets.#ShapeYourNew this week with Suzuki's brand new Fronx. If you're wondering why the world is buzzing about this bakkie – everything you've heard is true – Ford's Ranger Raptor is simply amazing! Advice on fuel savig and more about the BMW R GS 1250 Trophy Edition motorcycle.Suzuki SA #SuzukiFronx #Fronx Ford #RangerRaptor #NextGenRangerRaptor BMW Motorrad South Africa #BMWRGS1250 #BMWGS #BMWGSTrophyEdition???? #SuzukiSA #FordSA #BMWMedia #PressClubTip of the Week: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, August 23, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.