Die skade beloop na raming reeds meer as €400 miljoen (sowat R6,9 miljard).
Lees meerAlles vir Woensdag 22 September 2021
Eenheid moet fluitjieblasers in SA beskerm
Fluitjieblasers se veiligheid “moet dringend gewaarborg word” om te verhoed dat ander mense ontmoedig word om te getuig.
Tshwane House ontruim ná onderonsie tussen polisie, betogers
Die spanning het Woensdagmiddag opgeloop toe polisiebeamptes met klippe bestook is. Die polisie het met rubberkoeëls teruggeskiet.
Een sterf toe bakkies bots
Twee bakkies het Woensdag in Randfontein aan die Wes-Rand gebots.
ToekomsVenster: Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes
Mag ons ook vandag op die akker van die Gees en geloof saai.
Prokureur glo met dwelms by hof betrap
ʼn 39-jarige prokureur is Woensdagoggend by ʼn hof in Bellville in die Wes-Kaap in hegtenis geneem danksy ʼn waaksame hofordonnans.
Konstitusionele Hof gee ‘ja’ vir Afrikaans by Unisa
Die uitspraak is as ʼn oorwinning vir Afrikaans én taalregte in die land bestempel.
Ondersoek ná twee by Kloof-myn sterf
Die soektog na die vermiste mynwerker duur intussen voort.
Senior amptenare vas ná diamante vir opleiding verdwyn
Die diamante is amper tien jaar gelede aangekoop vir die opleiding van studente en daar is tydens ʼn toevallige inspeksie agtergekom dat dit spoorloos is.
Netflix koop omvattende Roald Dahl-werke
Dahl is in 1990 in die ouderdom van 74 jaar oorlede nadat hy verskeie klassieke boeke soos “Fantastic Mr. Fox”, “The twits”, “The witches” en “The BFG” geskryf het.
’n Davids vervang ’n Davids in Blitsbokgroep
“Dit is nooit lekker om iemand te vervang wat ’n besering opgedoen het nie. Ek kry vir Angelo jammer, veral ná so ’n goeie vertoning in Vancouver.”
Ontmoet ons wynboere: Rietvallei hou vas aan sy familie
Hy was 70 jaar oud toe hy in 1908 ’n muskadel-wingerd op die plaas gevestig het, wat vandag die oudste van sy soort in Suid-Afrika is.
Ses beseer toe vragmotor en kar bots
’n Swanger vrou is in ’n kritieke toestand na die hospitaal vervoer.
’n Komma voor “en”
Talle gebruikers vra raad oor hoe hulle die “nuwe” reël moet interpreteer wat bepaal dat daar ook ʼn komma voor en gebruik moet word, skryf Sophia Kapp.
Berugte ‘Yorkshire Ripper’ dood weens Covid – ondersoek
Peter Sutcliffe het ʼn skrikbewind in Engeland gevoer en is eindelik aan 13 moorde skuldig bevind.
Druk verkeer dié langnaweek verwag
Tydens spitstye kan verkeer met tot meer as 1 500 voertuie per uur toeneem.
ʼn Voorvereiste vir ʼn epiese reistog?
“Ses provinsies, 36 dorpe, 5 000 km, 73 uur oor 15 dae saam met my man, ʼn tiener, ʼn amper-tiener en ʼn koffiefles. Dis die wye draaie wat ek en my gesin met die Ford Thunder gery het.”
Toerisme-rasfonds wél onwettig – hof
Die regter het bevind die minister van toerisme is nie wetlik verplig om geldelike bystand op grond van swart ekonomiese bemagtigingsvereistes toe te ken nie.
#JongStemme: Deel 1 – die probleem
Twee polisiemanne het uitgespring, die een met ʼn R5-geweer die ander met sy 9mm-pistool in die hand. Hulle het my versoek om uit my motor te klim en my op ʼn baie aggressiewe wyse deursoek.
Prokureur se Twitter-flater laat SA skater
Die menseregteprokureur is gou “The Spear” gedoop en talle grappe op sosialemediaplatforms het gevolg.