Jacobs vertel in die Maroela Media-ateljee dat mense nie afgeskrik moet word deur die titel van die fliek nie.
Alles vir Woensdag 22 September 2021
Gemeenskap rou ná skietdood van onderwyser
Die verdagtes, glo jong mans, is dalk oudleerders van die skool.
Eiland kry eerste Covid-19-geval
Die persoon wat positief getoets het, het van Hawaii teruggekeer en was ten volle ingeënt.
Wiele2Wiele ry met die Ranger Stormtrak
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die langverwagte Toyota Land Cruiser 300 en verken die Oos-Kaap met Ford se nuwe Ranger Stormtrak.
Daar is Kiwi’s wat glo ’n gekweste Bok is gevaarlik
“Wanneer hierdie twee spanne teen mekaar speel, waai die spelpeilboek by die stadionvenster uit.”
‘Sex and the city’-akteur (57) sterf
“Ek het jou so lief, pappa. Rus in vrede.”
Gevangenes ontsnap uit vangwa op N2
Die gevangenes word almal van ernstige misdade aangekla.
Twee dood, een vermis by Kloof-myn
Twee mynreddingswerkers is Sondagaand tydens ’n soek-en‑reddingsoperasie na ’n vermiste mynwerker by Sibanye-Stillwater se Kloof-myn aan die verre Wes-Rand dood.
Aardbewing in Australië lei tot paniek
Australiërs het Woensdag ’n seldsame gebeurtenis beleef toe die suidoostelike dele van die land deur ’n aardbewing getref is.
Nersa sê ja vir kragskepe
Die departement van bosbou, visserye en omgewingsake het in Junie egter die aansoeke vir omgewingsgoedkeuring afgekeur.
Dis binnekort Solidariteit vs die Poskantoor
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het glo versuim om meer as R600 miljoen aan werkers se mediese fonds oor te betaal.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers af, herstelkoers op
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (27%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (17%) en die Oos-Kaap (15%).
Gedagte vir die dag: Heer en Leermeester
“Julle noem My julle Leermeester en Here, en julle is reg, want Ek is dit. Dít verseker Ek julle: ’n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie … ” (Johannes 13:13, 16)