Ekonome is van mening dat die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad is om vanjaar op dieselfde noot as 2018 te begin – met ’n verswakking van die ekonomiese groeikoers in die eerste kwartaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SA statistiek"
Groeikoers neem positiewe draai maar bly laag
Sy sê die groeikoers vir die jaar sal waarskynlik 0,7% beloop. Sy wys egter daarop dat die groeikoers vanaf ’n lae basis kom.
SA verval in tegniese resessie
Suid-Afrika se ekonomiese groei het in die tweede kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp en daarmee die land in ’n tegniese resessie gedompel.
Hiér is die gewildste babaname in SA in 2017
Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Maandag sy jongste statistieke bekendgemaak oor die hoeveelheid geboortes wat verlede jaar in die land geregistreer is, watter provinsies die meeste nuwe pienkvoete verwelkom het, asook watter name die gewildste keuses vir die nuwe babas is.
Kommer oor Goldfields se afleggings
Ondanks die slegte nuus het die mynbousektor ’n positiewe maand in Junie beleef. Statistiek Suid-Afrika se mynproduksie het gedurende die maand met 5% gestyg teenoor die hersiene syfer vir Mei wat met 5,9% geklim het.
Verbruikersinflasie styg matig
Suid-Afrika se verbruikersinflasie het in Junie matig gestyg, maar bly gerieflik binne die inflasie-teiken van 3 tot 6% wat die Reserwebank moet handhaaf.
Kleinhandelverkope veel laer as verwagting
Daar is egter kommer dat die kleinhandelgegewens waarskynlik die weg kan baan vir ’n swakker tweede kwartaal wat die ekonomie in ’n tegniese resessie kan plaas.
Eerste kwartaal skets donker prentjie vir SA se ekonomie
SSA het in ʼn verklaring op sy webtuiste gesê landbou, mynbou en vervaardiging was die hoofbydraers vir die afskaling in Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP).
Dit sal ekonomie se prestasie in 1ste kwartaal bepaal
Kruger is egter optimisties dat die ekonomie vanjaar nog weer na ’n hoër rat sal oorskakel. Die minister van finansies, Nhlanhla Nene, het reeds laat blyk dat hy die groeisyfer gedurende die mediumtermynbegrotingsraamwerk sal verhoog.
Statistiek vertel in dié stadium die SA storie
Statistiek is nie alles nie, dit weet ons almal. Dit is veral ook só omdat dit van toepassing op die verlede is.