“Sy is sonder enige waarskuwing ontslaan – dít ten spyte van die feit dat sy ʼn werknemer is wat haar pligte doelgerig en uitstekend uitvoer. Uit die feite van die saak blyk dit duidelik dat sy geviktimiseer is.”
Lees meerAlles vir Maandag 4 Junie 2018
‘Kerk sal vir Zuma bid, nié finansieel ondersteun’
“Ons werk glad nie aan fondsinsamelings nie. Ons ondersteun die voormalige president en sy familie geestelik.”
Misdaadplan ‘ontbloot polisie se gebreke’
Die VF Plus sê dit is teleurstellend dat plaasmoorde weer nie aangespreek is of deel van die misdaadbekampingsplan uitmaak nie.
Vier vas ná LUR se lyfwag gekaap is
Die polisie in Gauteng het vier verdagtes in hegtenis geneem wat verbind word met die voorval waartydens die lyfwag van ʼn Gautengse LUR Saterdag in Johannesburg gekaap is.
Vrou dood, man ‘erg getraumatiseer’ ná roof
Die man “ly aan erge skok en is verskriklik getraumatiseerd”.
Bheki Cele se plan om misdaad te bekamp
Polisieminister Bheki Cele het Maandag tydens ʼn inligtingsessie ʼn plan bekend gemaak wat ten doel het om misdaad in Suid-Afrika ʼn nekslag toe te dien.
DA-steun by Afrikaanse Wes-Kapenaars daal steeds skerp
In twee tussenverkiesings verlede week het die DA se agteruitgang, wat sedert November in ’n al meer verteenwoordigende groep Wes-Kaapse Afrikaanse gebiede voorkom, dramaties voortgeduur.
ToekomsVenster: Jesus leer ons bid
Jesus leer Sy dissipels om op ’n besondere manier te bid. Die eerste vereiste van hierdie gebed is die plek en gesindheid waarmee dit moet plaasvind.
Die wêreld in foto’s – 4 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Kenia se gewese Grensafrigter begin goed
Kenia het sy verpligtinge vanjaar Saterdag goed afgeskop onder die leiding van sy nuwe afrigter, ʼn man wat die Suid-Afrikaanse bond Grens by geleentheid afgerig het.
Rohde betwis nutsman se getuienis
“Ek herhaal dat om ’n egbreker te wees mens nie ’n moordenaar [maak ] nie.”
Polisie op soek na ‘gruwelhuis-egpaar’
ʼn Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van die egpaar van die sogenaamde Bloemspruit-gruwelhuis buite Bloemfontein in die Vrystaat.
Fiskale kommissie waarsku regering
Dit is trouens een van die kommissie se sterkste boodskappe dat die sentralisering van dienslewering nie noodwendig tot beter dienste lei nie.
Pak só ʼn gesonde kosblik
“Dit is ʼn ouer se verantwoordelikheid om seker te maak hul kinders eet die regte goed, ek kan nie genoeg klem daarop sit nie. Groente eet moet wees soos om tande te borsel in die oggend.”
2-jarige se liggaam gekry waar pa hang
“Albei se liggame is Sondag omstreeks 14:00 in die pa se huis gevind.”
Belastingbetalers moet vanjaar opskud
Belastingbetalers sal vanjaar moet opskud, aangesien ʼn korter belastingseisoen een van die maatreëls is wat deur Jan Taks geïmplementeer word om die belastingproses meer vaartbelyn te maak.
Nóg ʼn Lions-Springbok vat die pad oorsee
Wat staan in die pad van ʼn Suid-Afrikaanse rugbyspeler om oorsee te gaan, veral as hy nie die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, se groep van 43 kon haal nie?
Verbruikersake: Selfoonpyne
’n Selfoon is deesdae ook so duur dat mens nie sommer die stukkende een in die asblik kan gooi en ’n nuwe een aanskaf nie. Ina Opperman verduidelik wat jou regte is volgens die Wet op Verbruikersbeskerming wanneer jy jou selfoon laat herstel.
Wegneemkos bestel sodat afleweraar spinnekop kan takel
ʼn Vrou was só bang vir spinnekoppe, dat sy besluit het om wegneemkos te bestel sodat die afleweraar haar kan help!
Botswana kry ʼn nuwe president
Die land is selde in die nuus, omdat hier nie dinge – wat Afrika so dikwels die nuus haal – gebeur nie, naamlik opstande, onluste, diktatorskap, plunderings, staatsgrepe. Botswana gaan stilletjies sy gang en is ’n besliste suksesverhaal, sonder om dit self aan die groot klok te hang.