“Eksamenvraestelle het langs sy liggaam gelê en daar is ook ʼn koeëldoppie op die toneel gevind.”
Alles vir Maandag 4 Junie 2018
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 4 Junie 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Drie dood toe motor in rivier beland
ʼn Vrou, ʼn tienjarige meisie en ʼn kleuter is dood nadat ʼn motor Sondagmiddag in ʼn rivier naby Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap beland het.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke het Saterdag in hul eerste wedstryd van 2018 teen Wallis in Amerika gespeel en verloor. Die eindtelling was 22-20 in Wallis se guns.
Gautengse LUR se lyfwag gekaap
Die kapers het met die veiligheidswag steeds in die motor van die kapingstoneel weggery.
5 dood, 15 kritiek in gru-botsing
“By ons aankoms op die toneel was die motor in ligte laaie met die bestuurder steeds vasgevang agter die stuurwiel.”
Die Nasionale Minimumloonwet: Wat nou?
Die volle effek van ’n landwye minimum loon sal hom in die komende maande en jare afspeel. Die praktiese manier om ’n impak te maak, is deelname aan die prosesse binne die Nasionale Minimumloon-kommissie en om seker te maak dat die proses deursigtig en ewewigtig bestuur word.
Gedagte vir die dag: Wysheid
Die Here het vir Salomo gesê: “Ek gee aan jou wysheid en insig soos niemand vóór jou gehad het of ná jou sal hê nie.” (1 Konings 3:10-12)