“Moet bloot nie inligting versprei tensy jy doodseker is van die feitelike korrektheid daarvan nie. Wees veral bedag op die verspreiding van ’n boodskap vol ongeverifieerde inligting omdat dit jou persoonlike vooroordele bevestig.”
Lees meerAlles deur die skrywer Jahni de Villiers
Die Nasionale Minimumloonwet: Wat nou?
Die volle effek van ’n landwye minimum loon sal hom in die komende maande en jare afspeel. Die praktiese manier om ’n impak te maak, is deelname aan die prosesse binne die Nasionale Minimumloon-kommissie en om seker te maak dat die proses deursigtig en ewewigtig bestuur word.
Voltyds ma, voltyds werker, voltyds vrou
Om ʼn werkende ma te wees, is nie ʼn maklike paadjie nie. ʼn Werkende ma deel nie haar tyd en energie in deeltjies op nie, sy gee 100% aan elke rol wat sy vervul. Sy is voltyds ma, voltyds werker, voltyds vrou.
Ongelykheid, armoede en die toekoms
As ons aanvaar dat daar ʼn probleem is en aanvaar dat ons nie die vermoë het om dit alleen op te los nie, kan ons begin werk aan ʼn oplossing. So ʼn oplossing word gebore eerstens uit die hoop dat dinge in Suid-Afrika kan verbeter, en dat Suid-Afrika die geneigdheid het om alle analiste en voorspellings te verras en uit te presteer.
Wat beteken veldtogte soos #MeToo en #TimesUp vir vroue in Suid-Afrika?
Ons is ʼn menigte vroue in hierdie land, en ons kan saam sinvolle verandering bring. Ons kan die statistiek verander, en ons kan ons land ʼn beter plek maak deur ons werkplekke en leefruimtes beter plekke te maak.