Lede van die publiek kan nou perde aanneem wat uitgeteer by ʼn fasiliteit in Potchefstroom aangetref is en waarvan die DBV intussen eienaarskap geneem het.
Lees meerAlles vir Woensdag 25 Julie 2018
Marawa keer terug na die SAUK
ʼn Dispuut oor die kontrak tussen Robert Marawa en die SAUK is opgelos en dié omroeper sal weer van volgende maand af ʼn sportprogram op die radio aanbied.
Foto’s: Polisie slaan toe op dwelmlaboratorium
Twee persone is Woensdag in hegtenis geneem tydens ʼn groot dwelmklopjag in Harding, KwaZulu-Natal.
Haglike toestande by KZN-ouetehuis by MRK aangemeld
Inwoners, van wie een 100 jaar oud is, moet in koue water bad wanneer die tehuis nie elektrisiteit koop nie. Die ouetehuis het ook verlede Vrydag met ontbyt laas iets te ete aangebied.
Vakbond verwerp Gautrein se loonaanbod
Bombela sal Vrydag kan bevestig of die staking by die Gautrein Maandag sal voortgaan.
DA maak reg om terug te veg teen onteieningspogings
Die DA in die Wes-Kaap is besig om hul ondersteuners voor te berei en op te kommandeer om volgende week stewig standpunt in te neem wanneer die parlementêre ad hoc-komitee oor onteiening sonder vergoeding die provinsie aandoen.
KZN-strande gesluit, haainette verwyder oor loondispuut
Die Stad uMhlathuze het sy inwoners in KwaZulu-Natal gewaarsku dat hulle van strande in Richardsbaai en Mtunzini moet wegbly, nadat haainette verwyder is.
Vroueregte 1, ANC-parlementslid 0
Vroueregte in Suid-Afrika het vanoggend ‘n klein stappie vorentoe gegee toe die ANC-LP en voormalige adjunkminister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, uit die parlement bedank het.
Esbé Koster-moord: ‘Ek kan nie glo hy kon só ʼn misdaad beplan nie’
Die Pretoria-hooggeregshof het Woensdag gehoor dat die Rabboni Christian School in Brits se adjunk- en dissiplinêre hoof tot vandag toe nie kan glo dat Keorapetsa “Tshabi” Tshabalala in staat was tot die moord op Esbé Koster, destyds die sekretaresse van die skool, nie.
ToekomsVenster: Met gebed bely ons, ons afhanklikheid
God weet uiteraard alles. Ons lig Hom nie met respek gesê in omdat Hy nie weet nie. Gebed help ons om ons afhanklikheid te verwoord en aan die Here lof en eer te bring.
SA model toegang tot Palestina geweier
Naidoo het onderneem om dié feitebesoek af te lê nadat ʼn herrie verlede maand om haar kop losgebars het weens inskrywings op sosiale media waarin sy aan die debat rakende die onrus tussen Israel en Palestina deelgeneem het.
Die wêreld in foto’s – 25 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
2 vóór, 2 ná transitorooftogte vasgetrek
“Ek is tevrede, veral met die misdaadintelligensie-eenheid wat die transitorooftogte identifiseer en verdagtes aankeer voordat hulle in staat is om dit uit te voer.”
Lewende haaie in houer by lughawe gekry
Die houer was vir Nederland bestem en die haaie was van Port Alfred afkomstig.
DA vra oor voorwaardes van jongste Eskom-lening
“Dit is veral belangrik aangesien die belastingbetaler waarskynlik sal moet pa staan wanneer die tyd kom om terugbetalings te maak, met kragtariefverhogings wat binnekort verwag word.”
Boek: Dankie Generaal: Op die spoor van ‘n oorlogspeurder
Hierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 seldsame foto’s uit die Anglo-Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy ‘speurtogte’ as leke-historikus afgekom het.
Esbé Koster-moord: Beskuldigde vertel hy was ‘bang’
Die beskuldigde se pa was ook in die getuiebank en het gesê sy seun het die aand van die moord vreemd opgetree deur op te spring asof iets hom pla, te weier om sy aandete te eet en op en af in die gang te loop.
Foutiewe verkeerslig lei dalk tot ongeluk waarin 2 kinders sterf
“Daar was voorheen klagtes oor die funksionaliteit van die driefase-verkeerslig by die aansluiting. Ons het ook beeldmateriaal van die verkeerslig gesien wat Vrydagaand kort ná die ongeluk geneem is.”
Sou Jan Boland Coetzee dit vandag gehaal het?
Die Lions se Springbokhaker, Malcom Marx, word allerweë as die wêreld se beste haker beskou, want hy het die afgelope twee jaar nie sy gelyke nie.
Chris Chameleon: ʼn Plan vir ʼn vriendeliker Suid-Afrika
Hoera! Ek weet skielik wat ek kan doen om Suid-Afrika ʼn vriendeliker, minder haatlike plek te maak waar mense soos op televisiereklame vir mekaar glimlag in broederlike gemoedelikheid! skryf Chris Chameleon.