Die Pepervreters het Saterdag in Medellín, Colombia, geskiedenis gemaak deur die Alligators die heel eerste keer te klop, en daarmee saam die eerste Amerikas-uitdaagreeks te wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amerikas-uitdaagreeks"
Pepervreters, Alligators voer botoon teen Noorde
Die Suid-Amerikaanse spanne het die botoon teen hul Noordelike eweknieë in die eerste ronde van die nuwe Amerikas-uitdaagreeks (ARC) in Medellίn, Colombia, gevoer.