Die Pepervreters het Saterdag in Medellín, Colombia, geskiedenis gemaak deur die Alligators die heel eerste keer te klop, en daarmee saam die eerste Amerikas-uitdaagreeks te wen.
Lees meerAlles vir Sondag 2 September 2018
Ontbinding van Noordwes-komitee verwelkom
“Dit is ʼn positiewe stap in die regte rigting.”
Suid-Afrikaners kry 21 vir Franse Top14-klub
Drie Suid-Afrikaners het Saterdag saam 21 punte vir die Franse klub Montpellier in sy sege van 34-14 oor La Rochelle in die Top14-liga aangeteken.
ANC-raadslid dreig DA-raadslid glo met die dood
Die ANC-raadslid het glo tydens die opbou tot die veldtog vir die stadsbeamptes geskryf en gesê óf die DA-raadslid moet gekeer word om enige take in die ANC-wyke te verrig óf hy moet politieke aksie in die gesig staar.
Formule Een: Mercedes gee Ferrari pak op hulle tuisbaan
Die Italiaanse Formule Een Grand Prix (die veertiende van die seisoen) is Sondag (2 Julie) op Monza gejaag. Alle oë was op die twee voorste renjaers in die kampioenskapsreeks, Lewis Hamilton (Mercedes) en Sebastian Vettel (Ferrari).
Man met halfmiljoen rand se tik betrap
Die straatwaarde van dié dwelms is honderde duisende.
200 nuwe Life Esidimeni-eise ontvang
Uitbetalings aan 200 verdere eisers sal sowat R236 miljoen kos.
Ondersoeke na staatskaping-aantygings bespoedig
Die parlement se portefeuljekomitee oor polisie het lt.genl. Godfrey Lebeya, hoof van die Valke, se aankondiging dat ʼn span aangestel is om die ondersoek oor aantygings rakende staatskaping te bespoedig, verwelkom.
Vrystaat-man sterf by wyse van halssnoermetode
ʼn Man (27) is Sondagoggend by wyse van die halssnoermetode doodgebrand.
Sanco betreur prof. Wiechers se afsterwe
“Hy was ʼn merkwaardige individu wat onder die wit Suid-Afrikaners getel het wat ʼn onskatbare toevoeging gemaak het tot Suid-Afrika se oorgang na demokrasie.”
Bejaarde (86) sterf toe vlamme huis verswelg
ʼn Bejaarde man (86) is binne sy huis dood toe vlamme die huis verswelg het.
Swaarkry SA spanne se voorland in Pro14
Ja, dit wás maar die eerste wedstryde in vanjaar se Pro14-reeks, maar reeds ys jy om te dink dat die huidige neiging, geoordeel aan die naweek se eerste sukkel-wedstryde, vir die Suid-Afrikaanse spanne kan voortduur.
Vermiste Kaap Agri-bestuurder opgespoor
Maroela Media het Morne is Maandag teen 11:38 vir die laaste keer by sy werkplek in De Doorns gesien.
Seun (14) doodgeskiet toe rowers op hom en sy ma losbrand
ʼn 14-jarige seun is dood nadat rowers op onder meer hom en sy ma losgebrand het toe hulle van ʼn misdaadtoneel gevlug het.
Dit werk (nog) nie om in Noord én Suid rugby te speel
Dit gaan baie meer as net ʼn kopskuif verg om terselfdertyd in die Suidelike en Noordelike Halfrond rugby te speel.
Comrades 2019: Inskrywings steeds nie oop
Rowyn James, wedloopdirekteur van die CMV, het gesê hulle verstaan dat baie atlete uitgesien het daarna om hul inskrywings af te handel, verál in die lig van die oorweldigende reaksie wat hulle verlede jaar ontvang het.
Solidariteit-werkers by Sasol begin staak
Lede van Solidariteit begin eerskomende Maandag by Sasol staak oor die maatskappy se personeelaandeleskema wat wit werknemers uitsluit.
Gedagte vir die dag: Die Here is by jou
Moet tog nie u dienaar alleen laat nie! (Psalm 69:18)