ʼn Seldsame tornado in die kusdorp Zierikzee in die suidweste van Nederland het Maandag minstens een persoon se lewe geëis.
Lees meerAlles vir Maandag 27 Junie 2022
Eskom-kabels van R2,5 miljoen teruggevind
Agt verdagtes, tussen 29 en 49 jaar oud, is in hegtenis geneem.
Vroue, kinders van plaas in Belfast gered
Altesaam 39 slagoffers, insluitend sewe vroue en nege kinders jonger as vyf, is van die plaas in Mpumalanga gered.
Polisie gereed vir opstande weens Dag Zero
Skarebeheer sal noodsaaklik wees sodat toegang tot beskikbare hulpbronne verseker kan word.
Beraad oor landelike veiligheid in Vrystaat gehou
“Vertroue in die polisie sal slegs herstel word wanneer die plaasgemeenskap kan glo dat die polisie bereidwillig en in staat is om hulle te beskerm en om professionele misdaadondersoeke uit te voer.”
ToekomsVenster: ’n Dapper muis
Is jy ʼn dapper muis of ʼn verantwoordelike, nugtere en wakker kind van God, wat weet dat die stryd ʼn werklikheid is?
N12-jaagtog eis lewe van twee kapers, fietsryer
Die fietsryer is na bewering deur die verdagtes omgery toe hulle in hul wegkommotor – wat glo ook ʼn gekaapte voertuig is – probeer vlug het.
Onderbrekings weens oorstroming van substasie
Kragverbruikers en belangrike staatsinstellings in Pretoria word tans deur die kragonderbreking geraak.
Hofgeding gaan voort oor UV-inentingsbeleid
Studente en dosente wat toegang tot die Universiteit van die Vrystaat se kampusse wil verkry, steeds ʼn bewys van inenting óf ʼn negatiewe Covid-19-toets wys.
Woord: robuus
Taaltoffie ondersoek die woord “robuus”.
Pieter Smith vereer dapper kinderheld in nuwe lied
“As jy van ʼn man wil sing, sing van Japie Greyling,” lui lirieke uit dié gewilde Afrikaanse sanger se jongste enkelsnit.
Nooddienste staak soektog na sesjarige
Die soektog in die rioolstelsel in Johannesburg het niks opgelewer nie en die soektog sal nou tot ʼn nuwe fase oorgaan.
Boek: Wendy Maartens se sigwoordboek vir jong lesers
Die sigwoordboekies is gegrond op ses boeke uit Wendy Maartens se Ek lees self-leesreeks.
Hier is ons Herfsbruid se Stem en wen-wenner
Baie geluk aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak in ons Herfsbruid Stem en Wen-kompetisie!
Foto’s: Oosweer waai Namibiërs deurmekaar
“Huise en besighede se vensters bars, hekke val op karre, mure waai om, dakke waai af en huise is onder sand. Dis nie lekker nie.”
‘Gauteng verdien beter as Lesufi’
“Panyaza Lesufi het met sy mislukkings en optrede as LUR van onderwys bewys dat Gauteng sal ly as hy premier sou word.”
Hier is Maroela se Herfsbruid!
Baie geluk aan ons Herfsbruid! Sy wen ‘n wegbreek by Nibela Lake Lodge in St Lucia in die noorde van KwaZulu-Natal vir haar en haar man.
Kaartjies vlieg vir Bok-toets in Bloem
Ondersteuners word gewaarsku om nie vir swendelaars te val wat dié kaartjies teen belaglike pryse probeer smous nie.
VivA bou brug tussen skool- en universiteitsgrammatika
Dit wat leerders op skool leer, moet op ’n manier deel word van die goue draad wat deur taalonderrig op universiteitsvlak geweef word.
Studente eersdaags terug op kampusse
“Van die universiteite het aangedui dat hulle wel voordeel uit die aanlyn stelsel getrek het en só hul hulpbronne gaan uitbrei.”