’n Groep mans en vroue het die aand by ’n huis in Joostestraat gekuier toe hulle oorval is.
Alles vir Maandag 27 Junie 2022
Oslo-skieter dalk Islam-terroris
Noorweë se binnelandse intelligensiediens sê hy ondersoek die aanval as “ʼn daad van Islamitiese terrorisme”.
Resep: ‘Net Koffie’ se beker-koffiekoek
Probeer dié resep vir ’n vinnige, lekker happie koek.
Oorsaak van taverne-tragedie ondersoek
Xola Pakati, die burgemeester van Oos-Londen, het die voorval gelykgestel aan ’n bloedbad.
Lesufi ANC se nuwe voorsitter in Gauteng
Panyaza Lesufi het Lebogang Maile met 32 stemme geklop.
Twee vlieëniers dood in vliegongeluk
Alle kommunikasie met die vliegtuig is Saterdagaand verloor, waarna ’n soek-en-reddingspan ontplooi is.
Fase 4-beurtkrag duur voort tot ‘minstens’ Woensdag
Dus sal beurtkragtye van Maandag om 05:00 tot minstens middernag Woensdag ingestel word.
Gedagte vir die dag: Wanneer die vuur sy vlam verloor
“Om hierdie rede herinner ek jou daaraan dat jy die genadegawe wat God aan jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos ʼn vuur weer moet aanblaas.” (2 Timoteus 1:6 – AFR83)