Probeer dié resep vir ’n vinnige, lekker happie koek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Net koffie met Henriëtte Marx"
Resep: ‘Net Koffie’ se sjokolade-en-koffie kolwyntjies
Versier jou volgende soetgoed-skinkbord met ‘Net Koffie’ se smaaklike sjokolade-en-koffie kolwyntjies.
Resep: ‘Net Koffie’ se beesskof
Hierdie resep sal vir ’n heerlike, warm bord kos sorg wanneer die winterkoue jou dalk baasraak.
Resep: ‘Net Koffie’ se neutmuskaat-koffiekoek
Moenie verder as hierdie resep soek vir jou volgende bak-probeerslag nie.
Resep: ‘Net Koffie’ se koffiegegeurde Belgiese wafels
Sit ʼn kinkel in die kabel van jou volgende stel wafels met hierdie interessante en heerlike resep.
Resep: ‘Net Koffie’ se kaneelkoek
Probeer gerus ‘Net Koffie’ se kaneelkoffiekoek wanneer die kuiergaste Sondag aan jou deur kom klop.
Resep: ‘Net Koffie’ se koffie-gepekelde hoender
Hierdie geurige hoenderdis sal daardie maag van jou sommer vinnig aan’t grom sit.
Resep: ‘Net Koffie’ se Viëtnamese koffiekoek
Berei hierdie interessante versnapering voor wanneer jy begin hunker na ’n smullekker stukkie koek.
Resep: Koffie-gemarineerde filet-fajitas met pico de gallo
Hierdie interessante fajita-gereg sal jou laat smul soos nog nooit tevore nie.
Resep: ‘Net Koffie’ se geroosterde biefstuk met sitrusblatjang
ʼn Gewone biefstuk sal net nooit weer dieselfde proe nadat jy dié heerlike resep probeer het nie.
‘Net koffie’ se Texas-koffie-brownies
Die tweede episode van Henriëtte Marx se TV-program, Net koffie, het smaaklike koffie-gegeurde ‘brownies’ opgelewer.
‘Net Koffie’ se gesmoorde lamskenkel-en-boontjie-dis
Maak hierdie heerlike lamskenkel-en-boontjie-dis uit die eerste episode van die reeks wanneer jy lus is vir iets nuuts en unieks.
‘Net koffie’ se pynappelkoffiekoek
Jy sal verbaas wees oor hoe goed die sappige pynappel en koffie mekaar in hierdie gelaagde pynappelkoffiekoek komplementeer.
‘Net koffie’ se arepa
Dié mieliemeelkoekie is veelsydig en kan as brood saam met ʼn maaltyd voorgesit word of jy kan dit saam met ʼn doopsous opdien.
‘Net koffie’ se sjokoladesplinter-koffiekoekies
ʼn Blik vol tuisgebakte koekies vir Kersfees! Maak sommer nou al ʼn lys van al die bestanddele wat jy vir dié sjokoladesplinter-koffiekoekies nodig gaan hê.
‘Net koffie’ se klapperkoffiekoek
Nie gaande oor klapper nie? Jy kan dit met gekapte pekanneute vervang en steeds aan ‘Net koffie met Henriëtte Marx’ se heerlike koffiekoek smul.
‘Net koffie’ se sjokolade-en-koffieroulade
Dié sjokolade-en-koffieroulade uit ‘Net koffie met Henriëtte Marx’ moet minstens 12 uur voor opdiening gemaak word.
‘Net koffie’ se sjokoladekoffiestaaf
‘Net Koffie’ se sjokoladekoffiestaaf met donker sjokolade en vingerbeskuitjies is eenvoudig genoeg dat die kleinspan ook ʼn hand kan bysit.
‘Net koffie’ se rooibokboud
Hierdie resep uit ‘Net koffie’ se sesde episode sal vleisliefhebbers opgewonde maak én die verruklike geure sal jou huismense se monde laat water.
‘Net koffie’ se kruisementkoek
Sit terug en geniet ʼn sny van dié kruisementkoek saam met jou gunstelingkoffie.