Die omvang van die skade aan infrastruktuur en uitdagings om die beskadigde infrastruktuur te bereik, maak dat die herstelproses sloer.
Lees meerAlles vir Maandag 20 Desember 2021
Project Jonah se slim opleiding met rubberwalvis
Nieu-Seeland het een van die hoogste walvisstrandingsyfers ter wêreld, met ongeveer 300 diere wat jaarliks hier strand.
Sewe mense dood in huis gevind
Daar was geen teken van geweld of geforseerde toegang tot die huis in Minnesota nie.
Só beïnvloed jou persoonlikheid jou geldsake
Herken jy jou inkopiegedrag in een van dié beskrywings?
Vrou verdrink in Clanwilliam-dam
Dit wil voorkom of die vrou onder die water verdwyn het terwyl sy saam met familielede in die dam geswem het.
AfriForum gaan Zuma-appèl teenstaan
AfriForum se regspan is van mening dat Zuma se appèlaansoek ʼn mors van die howe se tyd is.
Rafa toets positief vir Covid
“Daar is tye wat ek glad nie lekker voel nie, maar ek glo dat ek stelselmatig beter sal word.”
Speel klaar met wingerdgriep
Wingerdgriep. Roes. ’n Babelaas. ’n Hangoortjie. Jou hare is seer. Noem dit wat jy wil, daardie olikheid-na-die-vrolikheid-gevoel is nie grappies nie
Sepiegids: Kersfees kom in kykNET-sepies
Dis Kersfeestyd en in kykNET se gunsteling-sepies maak ons gunsteling-karakters ook gereed om dié seisoen te vier.
Agterblad-span gesels saam met Louis Wilkinson
Die Proteas se komende reeks teen Indië word bespreek.
Vier dood toe band bars
Intussen is die bestuurder betrokke in die ongeluk waartydens nege mense Saterdag dood is, van dronkbestuur en manslag aangekla.
Gesin dakloos ná brand in Pta
Die burgemeester is reeds in gesprek met ʼn plaaslike kontrakteur wat aangebied het om die huis te help herbou.
Wynprojek bring inklusiwiteit vir ander taalgroepe
‘Die projek kan ’n wyndrink-rewolusie veroorsaak.’
Koffiehuis leer wesies belangrike vaardighede
Ons het ook ʼn bakprojek waar die kinders leer om te bak en die gebak dan aan die gemeenskap verkoop word.
Rasverslag-nadraai: Smith, Boucher onder die loep
Volgens Krieket Suid-Afrika sal die ondersoek vroeg in 2022 plaasvind en dat “onafhanklike regslui” aan die stuur van sake sal wees.
Jongste Spiderman ʼn vlieënde sukses
Dit is Noord-Amerika se derde grootste fliekuitreiking van alle tye.
SA en Australië se uitdagings verskil
“Julle strompel van een krisis na die ander en almal praat, stry en soek oplossings. Dit is opwindend.”
SA kry meer reën as gewoonlik
Vooruitsigte vir die res van die somer lyk net so belowend, met bo-gemiddelde reënval wat tussen Januarie en Mei vir die meeste dele van die land voorspel word.
Paramedikus maak oop oor gewelddadige huwelik
“Ek is dankbaar dat ek nog lewe.”
Woord: haard
Ken jy die woord “haard”?