“Mercedes se renmotor was beslis sterker,” meen Lando Norris.
Alles vir Maandag 20 Desember 2021
Die embrioloog: ‘ma’ van honderde
As ek na die ongeveer 300 paartjies kyk wat jaarliks by ons kliniek gehelp word, besef ʼn mens eers hoe groot die probleem rondom spontane swangerskappe in Suid-Afrika is.
‘Net koffie’ se pynappelkoffiekoek
Jy sal verbaas wees oor hoe goed die sappige pynappel en koffie mekaar in hierdie gelaagde pynappelkoffiekoek komplementeer.
Kleuter verskeur toe hond uit erf ontsnap
Die hond is verskeie kere deur ʼn inwoner met ʼn skerp voorwerp gesteek in ʼn poging om die meisie uit die hond se kake te bevry.
Covid-19-statistieke: Min nuwe sterftes
Die positiwiteitskoers het egter sedert Saterdag gestyg, toe 28,8% van mense positief vir Covid-19 getoets het.
Luister: Skakerings van jou
Wees lief vir die mooi van ander se menswees en eerder om te wag vir ander om perfek te wees, groei saam met hulle.
Geraamte op strand ontdek
Die geraamte is Sondagoggend gedeeltelik begrawe aan die voet van ʼn sandduin gevind.
Kwarantyn, kontakopsporing dalk gou gestaak
Die bevelsraad is van mening dat dit nutteloos is vir mense met Covid-19 om te isoleer, aangesien net ʼn klein persentasie van dié wat die virus het, hulle laat toets.
Gedagte vir die dag: Jou woorde = Hoopgeërs
Leer eers om goed te doen. Sorg dat mense regverdig behandel word. Help mense wat verdruk word. (Jesaja 1:17)