“Die agenda met betrekking tot toelatingsbeleid en taal is duidelik – die regering wil vír ons besluit wat goed is vir ons kinders.”
Lees meerAlles vir Maandag 16 Mei 2022
SA moet waak teen ‘leë etenstafels’ – VL
Dié rooi vlae kan lei tot ‘n ineenstorting in die waardeketting wat kos van die plaas na die etenstafel kry, sê Vrystaat Landbou.
Nóg ʼn vonnis ses jaar ná sakeman se moord
Die beskuldigde het tydens sy hofsaak in Oktober 2018 op ʼn geheimsinnige wyse uit die hooggeregshof verdwyn.
Boewe stroop ambulans, hou paramedici aan
ʼn Ambulans is Sondagaand in Belfast, Mpumalanga voorgekeer en die paramedici is gyselaar gehou deur die rowers.
Nog ʼn petrolskok wag
“Die vooruitsig vir Junie se brandstofpryse is glad nie positief nie.”
‘Hy was so kwaad,’ getuig sekuriteitswag
Volgens die sekuriteitswag het Gerhard Jansen van Vuuren na Andrea Venter toe geloop, haar bolyf opgetel en haar keel met ʼn mes oopgesny.
ToekomsVenster: Voor die regterstoel van Christus
Het jy al met God gepraat oor die goed wat pla?
Man in hof ná Germiston-kleuter se dood
Die kind het glo verskeie kneusplekke aan haar lyf gehad.
Jantjies in beskuldigdebank
Bemanningslede het tydens die vlug klagtes oor ʼn passasier in besigheidsklas ontvang nadat dié persoon passasiers en bemanningslede gevloek het.
Al meer bedrogsake teister lewensversekeringsbedryf
Altesaam 4 287 bedrieglike eise ter waarde van R787,6 miljoen is in 2021 aangemeld, wat aansienlik hoër is (34%) as die 3 186 eise ter waarde van R587,3 miljoen in 2020.
Boeta wil boere in nood vinniger help
“Ons het besef daar is ʼn ongelooflike behoefte vir die diens wat ons bied, juis weens die verval van die staat.”
Groot uittog van verpleegsters uit Zim
Amptelike syfers wys daarop dat Zimbabwe verlede jaar reeds byna 1 800 verpleegsters afgestaan het, hoofsaaklik aan Brittanje.
Matie geskors ná hy op ander se lessenaar urineer
Die manstudent het glo oor die naweek ’n slapende eerstejaarstudent se kamer betree en op dié se lessenaar, handboeke en skootrekenaar geürineer.
Boewe gryp bankbestuurder tydens oggenddraf
Die 56-jarige bankbestuurder is tydens ’n hoëspoedjaagtog tussen lede van die polisie en sy vermeende ontvoerders gewond.
McDonald’s verkoop al sy restaurante in Rusland
McDonald’s se naam, logo, handelsmerk en spyskaart mag ná die onderhandeling ook nie meer gebruik word nie.
Beurtkrag na fase 4 aangepas
Die kragnetwerk het Maandagmiddag ’n verdere 720 MW opwekkingskapasiteit verloor.
Dié paartjie volgende in die Bridgerton-kollig
Die derde seisoen van Netflix se trefferreeks gaan fokus op die liefdesverhaal tussen ʼn Bridgerton-seun en een van die reeks se belangrikste karakters.
Nuwe teeltrop wildehonde vir Mabula
Met minder as 650 Afrika-wildehonde wat tans in Suid-Afrika oor is, dra hierdie nuwe teeltrop by tot die langtermynbewaring van wildehonde in die land.
Waar kom bekoring met Rusland vandaan?
Die oorlog in die Oekraïne, of eerder Rusland se inval, het onder ʼn aansienlike deel van mense die eintlik onverstaanbare simpatie met en begrip vir Rusland na vore gebring, te oordeel aan talle kommentare op sosiale media en in persoonlike gesprekke.
Aleit Swanepoel sterf
“Aleit was ʼn innoveerder, perfeksionis en kreatiewe genie wie se flambojante persoonlikheid en toewyding baie gemis sal word.”