Kinders jonger as vyf jaar is die enigste ouderdomsgroep wat in die meeste lande nog nie in aanmerking vir die entstof gekom het nie.
Lees meerAlles vir Maandag 23 Mei 2022
200 mm in een dag vir dele van KZN
Die eerste sterfgeval weens die naweek se vloede is Maandag aangemeld.
Video: Klagte teen Vrystaatse munisipaliteite oor riool
AfriForum het die rioolsuiweringswerke van dié Vrystaatse munisipaliteite besoek en bevind dat dit in ’n haglike toestand is.
Staat roep getuies in Upington-moordsaak
Judith Redelinghuys se dogter het getuig oor hoe sy op haar ma se liggaam in die swembad by haar huis in ʼn woonkompleks in Budler Close, Upington, afgekom het.
Honderde bedreigde skilpaaie vrygelaat
Cantor-reuse-sagtedopskilpaaie is feitlik in hul habitat in Viëtnam en Thailand uitgeroei en in 2007 in die Suidoos-Asiatiese gebied herontdek.
ToekomsVenster: Soek jou hulp by die Here
Maak tyd saam met Hom ʼn onontbeerlike deel van jou daaglikse bestaan.
Leanne Manas met Franse eretitel vereer
Dié gewilde en bekroonde aanbieder van SABC se Morning Live is onlangs met ʼn seremoniële ridderskap vir haar bydrae tot joernalistiek vereer.
Video: Rugbybulletjie dans terwyl hy drieë druk
ʼn Video waarin gr. 1-leerder Arno du Preez die Macarena-danspassie op die veld tydens ʼn Bulletjierugby-wedstryd doen, het die naweek soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
Hoof van veiligheid probeer glo sy onskuld ‘koop’
Die beamptes moes ʼn multimiljoenrand-polisietender ondersoek waarby die beskuldigdes glo betrokke was.
Joshua na die Reën deel sy gunstelingliedjies
“Musiek lê my na aan die hart. Ek sal nooit iets kan skryf wat ek nie voel nie.”
Russiese soldaat skuldig bevind aan oorlogsmisdade
Dit is die heel eerste uitspraak teen Russiese magte sedert hul inval van Oekraïne.
Riebies spog met splinternuwe sentrum
“’n Huis met ’n stewige fondament kan enige storm trotseer. Dié broodnodige belegging in grondslagfaseleer verseker nie net dat ons fondament stewiger as ooit is nie, maar ook dat ons op die voorpunt van vernuwing bly.”
Bankhoof geskors ná uitlatings oor klimaatsverandering
Stuart Kirk van die HSBC-bank in Londen het glo skyfies gewys wat waarskuwings oor klimaatsverandering as “ongegrond en apokalipties” afmaak.
Kyk: Stilte voor Ford se storm …
Ons weet ook nou in watse volgorde die voertuie bekendgestel sal word. Dit is binnekort die Everest se beurt, daarna die Raptor – en laastens die Ranger.
Beer breek deur venster, val egpaar aan
Die beer is eindelik deur die man doodgeskiet nadat hy en sy vrou die dier aanvanklik met ’n kombuismes probeer afweer het.
Kyk: Groot skade na nóg oorstromings in KZN
Minstens een sterfgeval is tot dusver aangemeld.
Grootvoet weer op Knysna-plaas gewaar
“Ek wou haar bitter graag weer sien. Nie almal het daardie voorreg nie.”
3 sterf tydens verbyry-skietery
Die slagoffers is verskeie kere in hul motor geskiet.
‘Ho, hey!’ The Lumineers kom kuier weer in SA
Konsertgangers kan uitsien na liedjies van die Grammy-bekroonde groep se vierde album “Brightside”, asook internasionale spogtreffers soos “Ho Hey” en “Ophelia”.
Mynaktiwiteite deur oproerige gemeenskap ontwrig
Een van die myn se busse, wat werknemers vervoer, is verlede week deur lede van die gemeenskap aan die brand gesteek.