ʼn Video waarin gr. 1-leerder Arno du Preez die Macarena-danspassie op die veld tydens ʼn Bulletjierugby-wedstryd doen, het die naweek soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bulletjierugby"
Duisende Bulletjies baljaar in Pretoria
Vergeet maar eers van Loftus Versfeld, Twickenham of Eden-park; Midstream Ridge Laerskool was gister (al was dit net vir ’n rukkie) die hartklop van wêreldrugby.