“Indien die metro suksesvol is met die verandering sal openbare skole as eiendom vir openbare diens gekategoriseer word, en onafhanklike skole as onderneming en kommersiële eiendomme.”
Lees meerAlles vir Sondag 7 Mei 2023
Max mik steeds na podiumplek
Sergio Perez en Fernando Alonso spring vandag heel voor in Miami weg. Max Verstappen (negende) en Lewis Hamilton (13de) sal egter hul sokkies moet optrek.
Meer as 14 miljoen kyk na Charles se kroning op BBC
Die kroning van koning Charles III het egter veel minder kykers gelok vergeleke met ander groot Britse koninklike geleenthede – soos die begrafnisse van sy ma en eksvrou.
Koning Charles se kroningsparade in foto’s
ʼn Dag van seremoniële prag en praal – van die goue koets tot prinses Catherine se silwer kopstuk.
Dié Bulletjies weet nie van verloor af
Meer as 4 500 Bulletjierugbyspelers was in aksie in 908 wedstryde by Midstream Ridge Laerskool. En ná die stof van opportunistiese swenkbewegings en pure driedrukjolyt gaan lê het, was daar net een groot wenner: Rugby.
Hoof van SA Toerisme bedank
Themba Khumalo was ten gunste van die omstrede Tottenham Hotspur-borgskap wat ’n herrie vroeër vanjaar ontketen het.
Fase 6 geld weer
Dié hoë fase sal na verwagting heelweek geld, waarsku Eskom.
Laaste gestrande SA’ner uiteindelik uit Soedan
Gift of The Givers is in dié stadium bewus van drie Suid-Afrikaners wat besluit het om in die oorloggeteisterde Soedan agter te bly.
’n Nuwe raam vir my verandering
Ek het die afgelope paar maande net wéér besef hoe moeilik “verandering” is.
Nóg ’n toevoeging tot die BSV-kroos
“Ons is regtig in ekstase.”
9 sterf tydens skietery by Texas-winkelsentrum
Ontstellende beeldmateriaal wys hoe die skieter uit sy motor in die winkelsentrum se parkeerterrein klim voordat hy sonder waarskuwing op omstanders begin losbrand.
‘Dit maak baie seer’
Rafael Nadal het aangedui dat hy ook nie in Rome sal speel nie. Die Spaanse tennisster is nou in ʼn wedloop teen tyd gewikkel om gereed te wees vir die Franse Ope wat oor ʼn paar weke in Parys begin.
Toeskouers sit DHL-stadion vol
Dit is die grootste VRK-skare nóg in Suid-Afrika en ʼn bywoningsrekord vir enige wedstryd in aanloop tot die eindstryd.
VRK-reeks: Munster veg enduit teen Glasgow
Glasgow kon gewen het.
Die week in foto’s
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef sommige van die week se nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Net span in Baai om plaasmoord-verdagte
Lance Arthur da Silva (62) se liggaam is Donderdag met ’n skietwond aan sy kop op ’n plaas in die omgewing van Rouxville aangetref.
Simola se Saterdag-superhelde …
Saterdag het gesorg vir enorme pret op die Simola-heuwel.
Gholf: Schietekat op drumpel van sege
Die 39-jarige Neil Schietekat het die Zimbabwiese Ope-gholftoernooi vir alle doeleindes reeds in die sakkie.
Phil sy sout werd teen RCB
ʼn Vuurwerkvertoning deur Phil Salt het toegesien dat die Delhi Capitals op ʼn drafstap met die Royal Challengers Bangalore kon afreken, terwyl Rilee Rossouw die kragmeting met ʼn ses beklink het.
Badenhorst sleep Netbal SA hof toe: ‘Geldige kontrak’, maar gʼn salaris meer
Die Protea-afrigter Dorette Badenhorst voer in hofstukke aan dat haar kontrak nog tog einde September geld – ondanks die sportliggaam se aankondiging dat sy vervang is – en sy dus steeds op haar volle salaris geregtig is. Sy wend haar nou tot die arbeidshof nadat sy in Maart slegs ’n gedeeltelike salaris en in April géén salaris ontvang het nie.