Kenners is dit nie eens dat koning Charles III se bestyging van die troon baie vertroue inboesem vir die voortbestaan van die Britse monargie, en ander monargieë wêreldwyd, nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kroningseremonie"
‘Pa, ons is almal so trots op jou,’ sê William by kroningskonsert
Dié konsert is Sondagaand deur nagenoeg 20 000 mense bygewoon met kunstenaars soos Nicole Scherzinger, Olly Murs, Katy Perry, Lional Richie en die groep, Take That, wat vir vermaak gesorg het.
Meer as 14 miljoen kyk na Charles se kroning op BBC
Die kroning van koning Charles III het egter veel minder kykers gelok vergeleke met ander groot Britse koninklike geleenthede – soos die begrafnisse van sy ma en eksvrou.
Koning Charles se kroningsparade in foto’s
ʼn Dag van seremoniële prag en praal – van die goue koets tot prinses Catherine se silwer kopstuk.
Encore vir koningspaar by geskiedkundige balkonverskyning
Prins Harry het soos verwag nie ʼn verskyning op Buckingham-paleis se balkon gemaak saam met die res van sy familie nie.
Leier van groep teen monargie in boeie
Die Londense polisie het vandeesweek gewaarsku dat geen ontwrigtings tydens koning Charles III se kroning verdra sal word nie.
Charles amptelik koning van die Verenigde Koninkryk
“Ek kom nie om gedien te word nie, maar om te dien.”
Foto’s: Jubelende prosessie en ontvangs vir koningspaar; Kate en Charlotte straal in bypassende kopstukke
Die koning het van sy familielede voorgespring en effens vroeg by Westminster-abdy gearriveer.
(Foto’s) Kroningsparade: Gaste arriveer stuk-stuk by Westminster-abdy
Nie alle lede van die koninklike familie is na dié geskiedkundige gebeurtenis uitgenooi nie.
Só lyk nuwe titels, topvyf troonopvolgers ná Charles se kroning
Met die dood van koningin Elizabeth II het die Verenigde Koninkryk nie net die era van ʼn nuwe koning betree nie, maar ook een met die eerste prinses van Wallis sedert prinses Diana se tragiese dood 25 jaar gelede.
Prag, praal en protes by koning Charles se kroning
Alles moontlik is gedoen vir die grootste vertoning van Britse prag en praal in dekades.