Die man was ten tyde van die voorvalle in romantiese verhoudings met nié net die 13-jarige kind nie, maar ook die ma’s van die twee kinders van onderskeidelik 10 en 11 jaar oud. Hy het ook sy eie dogters van 11 en 12 jaar oud verkrag wanneer hulle hom besoek het.
Lees meerAlles vir Saterdag 6 Mei 2023
Stormers wéér Bulls se rugbymeesters
Die Stormers sal volgende week gasheer vir Connacht in die halfeindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap speel nadat hulle sopas met die Bulls klaargespeel het.
Kyk: Lus vir skaak? Kom speel in monument se tuin
Die VTM het oor die afgelope jaar sy kultuur- en speletjie-aanbod uitgebrei en ’n wêreldklas- interaktiewe museumervaring tot stand gebring.
Charles III en die toekoms van die Britse monargie
Om te verstaan wat van die Britse monargie in die komende jare verwag kan word, kan ʼn mens kyk na die ander 43 state wat tans ʼn monarg as hul staatshoof het.
Foto’s: Mashatile as waarnemende president ingesweer
Adjunkpres. Paul Mashatile is Saterdag as die waarnemende president van Suid-Afrika ingehuldig terwyl pres. Cyril Ramaphosa in die buiteland is vir ’n beraad.
Encore vir koningspaar by geskiedkundige balkonverskyning
Prins Harry het soos verwag nie ʼn verskyning op Buckingham-paleis se balkon gemaak saam met die res van sy familie nie.
Curriebeker: Cheetahs, Pumas beur steeds na bo
Die Cheetahs en Pumas is na alle waarskynlikheid reeds daarvan verseker dat hulle tot die halfeindronde van vanjaar se Curriebekerreeks sal deurdring.
Net ’n dag in Tulbagh is nie genoeg nie
Toe ons wegry, dink ek: Ek sien uit om weer te kom kuier vir daardie trekkerrit by Oudekloof! Soos Beulah van die museum tereg opmerk: “Net ʼn dag in Tulbagh is nie genoeg nie!”
Hollywood: Carrie Fisher postuum vereer op ‘Star Wars’-dag; voormalige Mej. Wêreld praat oor mislukte plastiese chirurgie
In dié week se nuus uit Hollywood word Carrie Fisher van die ‘Star Wars’-faam vereer, Drew Barrymore onttrek as MTV-aanbieder en Priyanka Chopra Jonas praat oor mislukte plastiese chirurgie.
Leier van groep teen monargie in boeie
Die Londense polisie het vandeesweek gewaarsku dat geen ontwrigtings tydens koning Charles III se kroning verdra sal word nie.
En SA is terug op fase 5
Die aankondiging volg minder as 24 uur nadat daar aan Suid-Afrikaners gesê is dat fases 3 en 4 die naweek sou geld.
Charles amptelik koning van die Verenigde Koninkryk
“Ek kom nie om gedien te word nie, maar om te dien.”
Hospitale, skole, polisie se ligte bly aan, gelas hof
Die Pretoriase hooggeregshof het ten gunste van 19 politieke partye, organisasies en vakbonde beslis wie se regskoste die regering nou almal moet betaal.
Foto’s: Jubelende prosessie en ontvangs vir koningspaar; Kate en Charlotte straal in bypassende kopstukke
Die koning het van sy familielede voorgespring en effens vroeg by Westminster-abdy gearriveer.
Pastoor toe wolf in skaapklere – skrywer as kind misbruik
“My bedoeling is om vaderlose jongmense te waarsku om versigtig te wees vir iemand wat mooi woordjies in hul ore fluister.”
Ontvoerde sakeman van Bronkhorstspruit veilig tuis
Juca Leonardo, die eienaar van die Pick n Pay op Bronkhorstspruit in Gauteng, is met sy familie herenig nadat hy weke gelede ontvoer is.
(Foto’s) Kroningsparade: Gaste arriveer stuk-stuk by Westminster-abdy
Nie alle lede van die koninklike familie is na dié geskiedkundige gebeurtenis uitgenooi nie.
Simola-heuwelren betower
André Bezuidenhout is ʼn naam wat alle Simola-heuwelren-toeskouers al goed ken.
880 soldate ontplooi om kragstasies te bewaak
Dié ontplooiing sal die regering sowat R146,7 miljoen uit die sak jaag.
Minister moet Russiese vliegtuig op Waterkloof verduidelik
Dié onlangse landing het selfs die internasionale media gehaal met die New York Times wat daaroor berig het.