Leë bottels alkohol, pruike en selfs ’n pers “Happy Birthday”-serp het Sondagoggend in die stofstraat buite die Enyobeni Tavern in Scenery Park gelê.
Alles vir Maandag 27 Junie 2022
Bus slaan om op pad van begrafnis
Die bus het glo vriende en familielede vanaf ʼn begrafnis vervoer toe die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het.
Verreikende besluite tydens EU-spitsberaad geneem
Op die onlangse spitsberaad van die Europese Unie (EU) is verreikende besluite geneem oor die aanvaarding van nuwe lidlande.
Voormalige lotery-grootkop se luukse eiendom bevries
Niewinsgerigte organisasies wat loterytoelae gekry het, het glo miljoene rande – direk en indirek – bygedra om te help betaal vir Nevhutanda se swierige R27 miljoen-drieverdiepingherehuis wat op ʼn private landgoed in Annlin in die noorde van Pretoria geleë is.
Marno bang vir trappe ná glyplank-ongeluk
“My geloof is sterk, maar daar was ʼn paar kere dat ek gedink het ons gaan hom verloor.”
Sepiegids: Priester omgeëllie met Angel in ‘Arendsvlei’
Annelize ontvang dié week nog ontstellende nuus in ‘Binnelanders’ en in ‘Getroud met rugby’ kom Lienkie en Amanda se katnaels uit.
Bernice West en Jannes Erasmus verloof
“Ek kan nie ophou glimlag nie!”
Chaos toe stampvol pawiljoen tydens stiergeveg meegee
Daar kan in ’n video van die voorval gesien word hoe mense van die staanplekke probeer vlug terwyl ’n ontsnapte bul vry rondloop.
Sakke gevul met liefde vir mammas, babas
“Een ma en baba op ʼn slag. Só kan ons ʼn vorm van verligting gee vir ʼn onregverdige begin in die lewe.”
Vrees oor parasiet wat Australiese byebedryf lamlê
Die parasiet versprei virusse wat bye se vermoë om te vlieg, kos in te samel en gewasse te bestuif, beïnvloed.
Toyota kraai koning in die woestyn
Giniel de Villiers en sy navigator Dennis Murphy het eerste oor die wenstreep gejaag, gevolg deur Guy Botterill en navigator Simon Vacy-Lyle.
Wimbledon begin met ’n tennisknal
Novak Djokovic, Andy Murray en Carlos Alcaraz is van die groot sterre wat vandag reeds in aksie is.
DBV skarrel oor derduisende rande se waterskuld
ʼn Gebarste waterpyp het die dierebeskermingsvereniging (DBV) eensklaps ʼn halfmiljoen rand in die skuld gedompel.
Mooi van lelikheid? Só lyk die wêreld se lelikste hond
Mr. Happy Face dien as voorbeeld dat lelike honde soms die gelukkigste honde is.
Stadsjapies pak plaaslewe kaalhand aan in nuwe reeks
ʼn Groep stadsjapies gaan sake op ʼn plaas in die Swartland sonder moderne toerusting uitspook met die doel om R1 miljoen te wen.
FAK skep herinneringe in ‘Ouma se huis’
“Ons moet bakens oprig,” het hy verder op dié teks uitgebrei. “Ons moet weet van waar ons kom en waarheen ons op pad is.”
Proteas se toetsavontuur begin vandag
“Toetskrieket is ’n nuutjie vir die meeste van ons en ons sien uit na die uitdaging.”
‘Staatskaping was nasionale trauma’ – Ramaphosa
“Ons moet verseker dat daar regstelling, geregtigheid en aanspreeklikheid is, en dat so ʼn skandelike tydperk nooit weer gebeur nie.”
Instagram stel sterker ouderdombeperkings in
Daar is drie maniere waarop gebruikers hul ouderdom kan bevestig. Hulle kan ’n foto van hul ID-dokument óf ’n selfie-video oplaai, of drie vriende kan intree om te bevestig dat die persoon wel ouer as 18 is.
Verdagtes vas ná dubbelmoord in Noordwes
Een van die vermoordes se Toyota Quantum-minibus is ook Donderdag opgespoor, maar van die onderdele van die voertuig was reeds verwyder.