“Ons weiering om te teken is ’n beginselsaak. Kumba onderhandel nie in goeie trou nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 Julie 2023
Toeriste sterf in helikopterongeluk in Nepal
Al ses mense aan boord ʼn toeristehelikopter in Nepal is dood toe dit Dinsdag, kort ná dit opgestyg het, in die Everest-streek neergestort het.
Hof sê anti-apartheid-aktivis het nié homself gehang
Ernest Moabi Dipale is op 8 Augustus 1982 in sy sel by John Vorsterplein dood aangetref.
Marius Weyers se vrou sterf
Sy los ʼn geweldige leemte in die lewens van dié wat sy agterlaat, het Sandra Prinsloo, jarelange vriendin van Marius en Evette, vanmiddag aan Maroela Media vertel.
Brandstigting: ‘Misdaad wat nie geduld kan word nie’
“Dit is misdaad wat nie geduld kan word nie. Hierdie kriminele pleeg ekonomiese sabotasie.”
Departement verwelkom besluit oor Caster
“As die Suid-Afrikaanse regering sal ons Caster en Atletiek Suid-Afrika bly ondersteun in die stryd vir die waardigheid van vroue-atlete.”
Familie se vermoede bevestig: Boer ís vermoor
Die 67-jarige Fred Jansen van Rensburg se familie het sedert sy dood veel meer vrae as antwoorde oor die omstandighede van sy dood gehad.
BBC verswyg naam van aanbieder in foto-skandaal
“Een uit ses” Britte weet glo wie die aanbieder is.
Borgtog vir nog ʼn verdagte in Thabo Bester-saak
Joel Makhetha se medebeskuldigde en ook ʼn G4S-tronkbeampte, Moeketsi Ramolula, het sy borgtogaansoek laat vaar.
ToekomsVenster: ‘U is my lewe’
Ek kan soggens opstaan en saans gaan slaap met hierdie belydenis: “Here, U is my lewe”, en veilig en geborge voel.
Nederlandse musiekduo dié week in SA te sien
“Die hartlikheid waarmee Suid-Afrikaners ons ontvang, is oorweldigend.”
Ysige weer knip vliegtuigvlerke by OR Tambo
Verskeie plaaslike vlugte wat Dinsdagoggend vanaf die Internasionale Lughawe OR Tambo in Kempton Park moes vertrek, is vertraag weens die ysige koue wat Gauteng vandeesweek getref het.
Van TV’s tot vurke (en ʼn matras) in Kaapstad se rioolstelsel
Die Stad Kaapstad se water- en sanitasiespanne maak meer as 300 rioolverstoppings per dag skoon weens die verstopping van rioolpype.
Boewe maak glo skoonskip van selfone by Loftus
Talle slagoffers het op sosiale media gekla dat hul selfone gedurende of ná die wedstryd gesteel is. Een vrou se selfoon is sommer gegryp toe sy probeer het om die twee vliegtuie wat voor die wedstryd ʼn verbyvlug oor die stadion gedoen het, af te neem.
Semenya wen appèlsaak in Europese hof
Caster Semenya weier om medikasie te neem wat haar testosteroonvlakke verlaag, soos deur Wêreldatletiek vereis word.
Fase 4 nou langer hier
Om die noodreserwes te bewaar, sal Fase 4-beurtkrag vanaf 14:00 Dinsdag tot Woensdag 05:00 ingestel word.
Kyk: Steelfoto’s van New Holland se 2026-stroper
“Die aap is uit die mou met die nuwe CR-stroper wat in België afgeneem is, waar dit lyk of dit op pad is om getoets te word.”
Lexus se luukse bielie en buksie
Wat luukse Japannese motors betref, is Lexus beslis die voorloper-handelsmerk, en hou dié maklik kers vas by enige van sy Duitse eweknieë. Boonop staan Lexus ook voor in die tou wat tegnologie en vakmanskap betref, soos die splinternuwe LX-super-sportnuts en kompakte NX wéér bewys.
Australiese oorlogsheld gaan appelleer oor lastersaak
Die koerante het onder meer aangevoer Roberts-Smith het ʼn ongewapende Afghaanse burger van ʼn krans afgeskop en sy ondergeskiktes opdrag gegee om hom te skiet.
Kan Nederland homself herdefinieer ná Rutte?
Terwyl Rutte uitgesproke ten gunste van gesonde fiskale beleid, vryhandel binne Europa en ʼn sterk interne Europese mark was en steeds is, was hy ook een van die luidste stemme ten gunste van sosiaal-liberale kwessies.