In ’n video wat op sosialemediaplatforms rondgestuur word, kan bottels peperduur drank – wat op die tafels uitgestal word – by dié geselligheid gesien word.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Junie 2021
Polisiebeampte dood in motor aangetref
Vutula was nie aan diens toe ʼn skietery omstreeks 16:10 in Olifantstraat uitgebreek het nie.
Hofaansoek ingedien vir meer inligting oor entstofvoorwaardes
Die Johnson & Johnson- Sisonke-inentingsprogram is egter na Sahpra se versoek goedgekeur met ’n voorwaarde wat bepaal dat slegs die regering die entstof mag aankoop.
Durban-gyselaarsdrama: Verdagte het ‘pensioengeld’ geëis
“Sy vuurwapen was sigbaar, maar hy het dit nooit gebruik nie. Hy het net mondelinge dreigemente gemaak.”
12 dood in Mianmar-vliegongeluk
Slegs twee van die passasiers aan boord het die ongeluk oorleef.
Aankondiging oor kragopwekking wyd verwelkom
Verskeie belangegroepe is dit eens dat die wysiging so gou as moontlik in werking gestel moet word.
ToekomsVenster: Leef verantwoordelik en in eerbied
God is getrou en sal die werk wat Hy in jou begin het klaarmaak. Dit troos wanneer ’n mens in die maalkolk van sonde vasgevang word. Dit kom egter teen ’n hoë prys.
Impakstudie oor onteiening bekyk; munisipale wanbestuur laat fabriek sluit
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek weer drie van die grootste sakestories in vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake”: Die regering se impakstudie oor onteiening, munisipale wanbestuur in Lichtenburg en die Mededingingskommissie se besluit om ʼn Burger King-transaksie te keer.
Nog ’n Pretoriase leerder neem eie lewe
Maroela Media het Donderdag met ’n ervare opvoedkundige sielkundige gesels oor selfmoordneigings onder tieners.
Sanger vra hulp om honger te stop
Dié video maak mense van die hongersnood in Afrikaanse gemeenskappe bewus.
Man vas ná gyselaardrama in Durban
“Die verdagte was gewapen en plofbare toestelle was om sy middel gebind.”
Gemeenskap rou oor dood van kind met ‘kunstenaarsiel’
Die dood van ʼn jong leerder verbonde aan ʼn Pretoriase skool het haar geliefdes en die gemeenskap geruk, maar hulle hou vas aan die mooi herinneringe.
Kaapstad wink vir kankerbruid
“Om op Bloubergstrand te gaan stap, al is dit sukkelend, gaan die ervaring van ʼn leeftyd wees.”
Hongaarse eerste minister verdedig uitjouery
“Ons kan hierdie gebaar [om die knie te buig] op geen ander wyse interpreteer nie. Wanneer ons dit vanuit ons kulturele oogpunt beskou, is dit uittartend en onbegryplik.”
Hoër drumpel vir krag kan beurtkrag help verminder
Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die drempel om krag op te wek beduidend verhoog gaan word, kan Suid-Afrika se treurige elektrisiteitsituasie moontlik help omkeer. Dit kan dalk ook vroeër ʼn einde aan beurtkrag maak.
ʼn Stuk onthou vir elke beker koffie
Kry hierdie besonderse koffiestel nou in Maroela se aanlyn winkel, Die Koöperasie!
Meer as 5 000 besoek AfriForum Teater in eerste 100 dae
“Die teater is eintlik ’n monument van die bouwerk wat ons doen om vir ons taal en kultuur ’n toekoms te skep.”
Held van ʼn rot kan uiteindelik aftree
Hy sal nou net kan rus en piesangs en grondboontjies geniet.
Cheetahs: Een positiewe geval ná OP-stryd
Die Cheetahs is weer vanoggend getoets en een speler was positief met die virus. Hulle sal egter nou môre ’n oefenwedstryd teen Griekwas in Kimberley speel.
Wysigings aan wapenwet rookskerm vir regering se onbevoegdheid
“Die polisie is eenvoudig nie in staat om die administrasieproses van wettige vuurwapens te hanteer nie.”