Onteiening word nêrens in die demokratiese wêreld as ’n vorm van straf beskou nie. Sedert die Grondwet van Suid-Afrika in die negentigerjare aangeneem is, was dit ook hier die geval. Tot nou toe.
Alles vir Donderdag 10 Junie 2021
Dis Djokovic teen Nadal!
Diego Schwartzman het egter gistermiddag gewys dat Rafael Nadal nie die enigste pottebakker is wat met klei kan toor nie.
Resep: Braairolletjie
Soos ʼn braaibroodjie, maar in ʼn hamburger-rolletjie.
Luister: Die Kinderwet, gesinshereniging en pleegsorg
Henda van der Merwe van die CMR Gauteng-Oos het ʼn paar vrae beantwoord oor die verwydering van kinders uit ouerhuise, asook die gesinsherenigingsproses. Sy het meer oor die Kinderwet vertel en die rol van pleegsorgouers bespreek.
Man erken hy het student verkrag, vermoor
Sy is verkrag en meer as 50 keer met ʼn mes gesteek.
‘Die pad na selfbestuur’: Switserland en die idee van federalisme
In die twaalfde hoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, bekyk Flip Buys die eeueoue vraag: Hoe moet Suid-Afrika se regeringstelsel lyk. Kom luister na hierdie insiggewende hoofstuk uit Buys se pen .
Twee in hof wat kind glo dwing om ontlasting te eet
ʼn Paartjie van Queenstown in die Oos-Kaap het Woensdag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hulle glo ʼn 12-jarige seun gedwing het om sy eie ontlasting te eet.
Fase 3-beurtkrag Donderdag ingestel
Dit kom nadat fase 4-beurtkrag Woensdagmiddag ingestel is.
Covid-19-statistieke: Amper 9 000 nuwe gevalle
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Aan wie hou jy vas?
Ek maak staat op u troue liefde. Ek wil juig omdat U my gered het. (Psalm 13:6)