Doeanebeamptes het op dieselfde dag ook op perlemoen ter waarde van R1 miljoen beslag gelê.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Julie 2020
Beurtkrag: Só lyk Woensdag se vooruitsig
Suid-Afrikaners moet hul staal vir nóg ’n dag van beurtkrag hoewel dit ’n verandering in fase van beurtkrag sal inhou. Eskom het Dinsdagaand in ’n…
Man in hof wat vriendin glo aan die brand steek
Die verdagte is onlangs in hegtenis geneem nadat hy meer as ses maande gelede na bewering paraffien oor sy vriendin uitgegooi en haar aan die brand gesteek het.
SAL: Krediteure stem ten gunste van sakereddingsplan
“Krediteure kan nou voordeel trek uit Suid-Afrikaners sonder enige aanspreeklikheid vir hul optrede,” meen die DA.
‘Sluit skole tot ná Covid-19-piek’ – vakbond
Die vakbond stel nou September voor vir die heropening van skole.
ToekomsVenster: Die bediening van Jesus
Johannes getuig aan die einde van sy Evangelie dat al die boeke van die wêreld nie dit wat Jesus gesê en gedoen het kan bevat nie.
Luister: Wiele2Wiele kwyl oor Lamborghini se Sián Roadster
Hierdie week kwyl Wiele2Wiele oor Lamborghini se kragtigste voertuig nog – die Sián Roadster. Hulle rits ook rond met Ford se gewilde Figo Blu en raak opgewonde oor Land Rover wat hierdie week hulle nuwe Defender bekendstel.
Noue ontkoming vir egpaar tydens plaasaanval
Die slaapkamerdeur was gesluit, en hulle het op die deur begin skiet.
Covid-19 kortwiek steeds talle eiendomstransaksies
“Die agterstand wat geskep is, tesame met die beperkte aantal personeellede wat by die kantoor toegelaat word om aansoeke vir uitklaringsertifikate te verwerk, het ernstige gevolge vir die eiendomsbedryf.”
Tonnel weer oopgestel ná vragmotors bots
Kaapstad het intussen sy opruimingswerk voortgesit nadat die stormweer groot ontwrigting veroorsaak het.
Vermeende plaasmoordenaar 15 jaar al soek
Die verdagte word verbind met die moord op Johanna van Niekerk in 2004 op ʼn plaas buite Bethlehem.
Twee gewapende rooftogte by Muldersdrift-kleinhoewes
ʼn Bejaarde paar is beroof nadat die vrou haar honde vroeg die oggend uit die huis gelaat het.
Die eertydse Nazi-vakansiedorp Prora – herrys uit die ruïnes
Hier het die Nazi’s se ontspanningsorganisasie vir die werknemers, Kraft durch Freude (krag deur vreugde), begin om ’n enorme vakansieoord vir 20 000 mense te bou.
Reuseskenking voed duisende, skep werksgeleenthede
Met die aanleg en te danke aan die skenking kon nagenoeg 25 000 pakke kos versprei word.
Soektog na skrander jong man eindig tragies
Die soektog na die 19-jarige Stephen Nieuwoudt wat Sondag spoorloos verdwyn het, het Dinsdag hartseer geëindig.
Die wêreld in foto’s – 14 Julie 2020
Só lyk die militêre parade op Bastille-dag in Frankryk.
Foto’s: Ouetehuis se pret met albumomslae
Bekende omslae van kunstenaars soos Adele, Taylor Swift, Queen en David Bowie is nagemaak.
Familie pleit vir gebede ná jong man spoorloos verdwyn
Sy voertuig is Dinsdag verlate in die omgewing gevind.
Leeus se agterlyn kry ekstra maanhare
Op 1,92 m en 92 kg sal hy beslis ekstra woema en aggressie aan die Leeus-agterlyn verleen, terwyl sy veelsydigheid beteken dat van vleuel tot heelagter ingespan kan word.
Covid-19: Hanteer dit só tuis
Hoe gemaak as iemand in jou huis positief toets, maar jy het nie ʼn buitekamer vir isolasieverblyf nie?