“Die grootste bederf is natuurlik om hierdie uiters begaafde woordsmit se werke, waarin die literêre verskynsel van magiese realisme as kunsvorm sublieme gestalte kry in die leser se verbeelding, eerstehands in suiwer, oorspronklike Afrikaans te mag lees.”
Alles vir Dinsdag 14 Julie 2020
Wes-Kaapse drankwinkel van ‘duur drank’ beroof
Die voorval volg enkele dae ná die drankverbod heringestel is.
Epstein se vriendin vandag in hof oor sekshandel
Aanklaers voer aan dat Ghislaine Maxwell betrokke was by die sekshandel van minderjarige meisies en ʼn vlugrisiko is.
Voormalige Eskom-baas sterf
Op die rype ouderdom van 90 het dr. Ian MCRae reeds talle toekennings vir sy bydrae tot Suid-Afrika se kragnetwerk ontvang.
Bernice West se nuutste bekoor Top-20
Francois van Coke en Jan Blohm se lied “Die toekoms” klim ook vandeesweek.
Kevin mik na titel-kishoue
“Ek sal baie tevrede wees as ek in 2021 ’n Grand Slam-kampioen is met ’n paar ATP-titels agter my naam. Dit is waarna ek mik en ek sien daarna uit om myself te druk om sulke geleenthede met albei hande aan te gryp.”
Plaasmoorde of People’s War?
Sit iemand agter die plaag wrede plaasaanvalle wat boere teister, of is dit net deel van die “gewone” geweldskrisis in die land?
Vermiste polisiekonstabel ‘ontvoer, beroof’
Sy het na ʼn pad daar naby gerol waar ʼn verbygaande ambulans se bemanning haar gesien het.
Boek: Wetenskaap
Het jy geweet dat idees die mis is van breinwurms nadat hulle mense se ongedinkte gedagtes geëet het? “Wetenskaap” is ’n heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.
Dlamini-Zuma wil wéér appelleer teen beslissing oor afsonderingsregulasies
Dlamini-Zuma voer in hofstukke aan sommige regulasies wat tersyde gestel is, het nog nie eens bestaan toe die hof die saak aangehoor het nie.
SA toerismeraad ‘oorweeg opsies’ weens teenstrydige afsonderingsregulasies
Die toerismebedryf sê hy kan veilig heropen en wil verhoed dat meer as 600 000 mense hul werk verloor.
Huldeblyke stroom in ná Naya Rivera-meertragedie
“Ons vermoed dat sy genoeg energie bymekaar kon skraap om haar seun terug in die boot te sit, maar nie genoeg om haarself te red nie.”
President Ramaphosa se pandemie-poppekas
Waarmee die regering tans besig is, is niks meer nie as ’n klug – ’n absoluut absurde teaterstuk waardeur almal sien.
Die mees veelsydige ryding op aarde?
Op die pad is dit eenvoudig – die Range Rover is lieflik stil, dit ry soos ʼn droom.
Vervolgverhaal: Roep van die uil (Hoofstuk 8)
Moira wil met ’n groot klomp geld padgee en Linda na die skuldige laat lyk, toe sy ’n geluid onder in die losieshuis hoor … Lees nou die slot in François Bloemhof se vervolgverhaal, “Roep van die uil”.
In dié SA stad floreer nuwe ondernemings
Dié stad is weens sy idilliese lewenstyl, uiteenlopende gemeenskappe en toegang tot aanvangskapitaal van die beste ter wêreld vir beginondernemings.
Noodspan moet help met tekort aan hospitaalbeddens
Mkhize sê hulle is “onkant betrap” deur die skielike toename in Covid-19-gevalle.
Twee van die hartseer stories van Springbokrugby
Dit het my laat terugdink aan twee van die heel ongelukkigste Suid-Afrikaanse spelers wat nooit die Springboktrui gedra het nie – Chris Luther en Niel Burger.
Vandag se sportnuus
De Allende kan al volgende maand vir Munster speel.
Man steek vriendin aan die brand
Terwyl sy geslaap het, het hy paraffien oor haar gegooi.