Skote is glo uit ʼn verbygaande voertuig op ʼn skool in die Amerikaanse deelstaat Iowa afgevuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skoolskietery"
2 dood, 3 beseer in skoolskietery
’n Leerder het Donderdag met ’n jaggeweer op medestudente losgebrand voordat hy die vuurwapen op homself gerig het.
Amerika geruk deur nog ʼn skoolskietery, talle dood
Daymon Rabbon, ʼn leerder, was in een van die klaskamers tydens die voorval en beskryf dit só: “Jy kon hoor hoe hy nader kom; almal het gehuil, net absoluut gehúil in algehele ongeloof.”
Twee beseer in nóg ʼn skoolskietery; aanvaller sterf
Die aanvaller het enkele minute voordat die klasse veronderstel was om te begin, die skool binnegestap en daarna ʼn 16-jarige meisie en ʼn 14-jarige seun geskiet.
Massa-skietery by skool verhoed
Twee leerlinge is in Los Angeles in Amerika in hegtenis geneem op verdenking dat hulle ʼn massa-skietery by ʼn hoërskool beplan het.
Video: Seun geskors oor “vinger-geweer”
Nathan Entingh, ʼn 10-jarige seun is vir drie dae lank uit ʼn skool in Ohio in Amerika geskors nadat hy gemaak het of sy hand ʼn vuurwapen vashou en dit teen ʼn ander leerling se kop gehou het.
12-jarige het “lukraak” geskiet
ʼn 12-jarige het glo sy slagoffers lukraak gekies, maar die aanval haarfyn beplan, toe hy Dinsdag met ʼn haelgeweer by die skool losgebrand het.
Nóg ‘n skoolskietery in Amerika
Plaaslike media in Amerika berig daar was Dinsdag nog ʼn skoolskietery by ʼn laerskool in Nieu-Meksiko in Amerika.
Skoolskieter het glo vooraf planne bekend gemaak
Die man, wat verlede jaar 28 mense se lewens geëis het tydens ʼn skietery by ʼn laerskool in Amerika, het moontlik voor die aanval sy planne op die internet bekend gemaak.