Imran Khan het met ʼn koeëlwond aan sy regterkuit weggekom.
Lees meerAlles vir Donderdag 3 November 2022
Skinderstories versuur Pta-huisvroue se staptoer
Die onderliggende spanning tussen Rhona en Mel het ʼn kookpunt in Donderdagaand se episode van Die Real Housewives van Pretoria bereik.
Hof wys Guptas-aansoek van die hand
Die Gupta-broers se aansoek deur die verdediging om die staat te verplig om verdere besonderhede in die Nulane Investment-korrupsiesaak van R24,9 miljoen te verskaf is van die hand gewys.
‘Vind balans’, sê Ramaphosa oor Soweto-kragskuld
Op 30 September vanjaar het Soweto R4,7 miljard aan Eskom geskuld.
Demokrasie word bedreig voor verkiesing – Biden
Pres. Joe Biden het Woensdagaand tydens ’n toespraak in Washington DC by die Union Station Trump daarvan beskuldig dat hy woede, haat en geweld aanwakker deur te weier om die uitslag van die presidensiële verkiesing in 2020 te aanvaar.
ToekomsVenster: Laat U Koninkryk kom
Al sal ons die volheid daarvan dalk nie beleef nie, ons het immers steeds deel aan ʼn gebroke wêreld, kan tekens van God se naderende Koninkryk toenemend sigbaar word. Watter rol kan jy speel in so ʼn wêreld?
Donderstorm ruk deel van Karoo-skool se dak af
Dit blyk tans dat ses klaskamers se dak afgeruk is.
Bekroonde pianis, strykkwartet voer Brahms-werke op
Die bekroonde pianis Charl du Plessis bring saam met die Odeion Strykkwartet hulde aan Johannes Brahms se klassieke werke.
Verwysing na geslag in skole dalk gou taboe
Voorgestelde riglyne deur die departement van basiese onderwys behels dat skole wegdoen met aanspreekvorms soos “seuns en meisies”, aangesien jy nie kan weet wat ʼn persoon se geslag is “bloot deur na iemand te kyk nie”.
SA’ners dok op vir 305 geskorste amptenare
Volgens die DA sloer dissiplinêre sake boonop onnodig lank, wat beteken die belastingbetaler se las is groter.
SA kookboek wen gesogte internasionale prys
Die gesogte Gourmand-toekennings vereer jaarliks die heel beste kos- en wynboeke.
Hou jou snor só netjies dié Movember
’n Snorkam, baardolie en ’n bietjie selfvertroue is al wat die manne gaan nodig hê dié November.
Pakistan oorrompel Proteas in Sydney
In ʼn neutedop was dit nie ʼn bietjie strooi wat die Proteas se rug in hierdie wedstryd geknak het nie. Dit was veel eerder die veelsydige briljantheid van Shadab Khan.
Radiostasie stuur geestesgesondheidsveldtog van stapel
Van die 13 774 selfmoordvoorvalle wat in 2019 aangeteken is, was 10 861 mans.
Parkland-skoolskieter sit lewenslank
Daar is vandeesweek na Nikolas Cruz as “boos, ʼn lafaard en ʼn monster” in die hof verwys.
Almal wil dié werk hê
Die departement van bewaring in Nieu-Seeland het verlede maand die pos begin adverteer en kandidate van tot Finland, Roemenië en selfs Suid-Afrika het nou al aansoek gedoen om die pos.
Aitsas: Hoe klink Afrikaanse liedjie van die jaar?
Corlea, Reën, Brendan Peyper, Elvis Blue, Spoegwolf, Jo Black en Refentse is almal benoem in die Aitsa-toekennings se kategorie vir Afrikaanse liedjie van die jaar.
Dupont lek lippe vir Bokke af
“Die Springbokke het goeie en ervare spelers en hulle ken hul rugby, maar ons kan nie wag om hulle in Marseille te verwelkom nie.”
Nuwe modelle van Ducati en BMW
Nou het die groot vervaardigers soos BMW en Ducati besef dat daar meer waarde in virtuele bekendstellings is wat sekerlik ’n baie groter gehoor bereik.
Luister: Rob en Roz oor passie vir mense, musiek en moedertaal
“Ons wil regtig doelgerig wees en inhoud vir luisteraars bied wat veel verder as die drie ure wat ons daagliks op die lug het, gaan strek.”