Met nooddienswerkers se aankoms het die vrou skaars asemgehaal.
Alles vir Donderdag 3 November 2022
Video: Basta met fopnuus!
Maroela se app maak dit verspot maklik om elke oomblik van die dag op die hoogte te bly met dit wat vir jou interessant en belangrik is!
Angelique se ekskêrel gevonnis vir moord
Watson het haar voor hul driejarige dogtertjie vermoor.
Polisie gekap oor Charl Kinnear-verslag
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se gebrek aan optrede oor aanbevelings in die Charl Kinnear-verslag laat vrae oor ’n moontlike toesmeerdery ontstaan.
Kusile-eenheid dalk maande buite werking
Die voorval het reeds op 23 Oktober plaasgevind terwyl die eenheid vir herstelwerk gesluit was.
Hof hoor oor dogter se ‘week van hel’
“Soos wat ek die erf ingestap het, was hulle besig om my pa se liggaam in ʼn lyksak uit te dra.”
Liggame van 19 zama-zamas gevind
Volgens die polisie dui voorlopige inligting daarop dat die oorledenes geskuif is na waar hul liggame gevind is.
Centurion-pad gesluit oor sinkgat
“Aanvanklik is slegs een baan van die pad geraak, maar dit het later oor al vier bane van die pad gestrek.”
Gedagte vir die dag: Goeie vrae lei tot ’n goeie lewe
“Wie is U, Here?” het hy toe gevra. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dis vir Mý wat jy vervolg!” (Handelinge 9:5)