Dit vorm deel van ʼn onbepaalde lening as deel van ʼn projek om toenadering tussen die twee lande aan te moedig.
Lees meerAlles vir Woensdag 25 Mei 2022
Gupta-direkteurs vervolg oor bedrog van R107,5 miljoen
“Die land kan verwag dat nog van dié prioriteit-staatskapingsake binnekort in die hof sal voorkom.”
Veediefstal in Mpumalanga ‘buite beheer’
“Die geraamde waarde van veeverliese oor hierdie tydperk is meer as R3 miljoen.”
Baba, ma ernstig beseer in Nigel-ongeluk
Die babadogtertjie is tydens die ongeluk uit die motor geslinger.
Oudburgemeester word vermis ná plaasaanval
Hy is vermoedelik tydens ʼn plaasaanval ontvoer.
Moss getuig in Depp-hofsaak
Die supermodel Kate Moss het vandag een van die kortste getuienis in die opspraakwekkende lastersaak tussen Johnny Depp en sy eksvrou, Amber Heard, gelewer.
Johnson het ‘kultuur van inperkingspartytjies’ geskep – verslag
“Ek neem volle verantwoordelikheid vir alles wat onder my toesig plaasgevind het,” sê die Britse eerste minister nou.
Regering kan nie met kultuurerfenis vertrou word
“Nathi Mthethwa krap nou waar dit nie jeuk nie,” het Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, Woensdag gesê.
ToekomsVenster: In diens van die Here
Luister weer saam met my na die teks: onwankelbaar, standvastig, oorvloedig, omdat ons weet dat die kroon van die lewe op dié wag wat die stryd tot die einde gevoer het. Die oë gevestig op die Jesus, die begin en die voleinder van die geloof.
Nog renosters gestroop ná mans borgtog kry
Drie renosterstropers is Dinsdag ʼn swaar straf opgelê nadat van hulle in twee afsonderlike voorvalle met gestroopte renosterhorings in die Krugerwildtuin betrap is.
Beskuldigde laat vaar borgtog in Chevonne Rusch-saak
“Sy was die liefde van ons familie.”
Akteurspaar keer terug na eie bodem
Dit blyk dat nuwe avonture in hul tuisland op die bekende egpaar wag.
SA’ners vang tweede grootste bloumarlyn ter wêreld
Die mans het sowat 30 minute lank gespook om die vis in te katrol.
Man gesoek vir moord op polisiebeampte, suster
Die polisiesersant het glo tussenbeide probeer tree toe die verdagte met haar suster in ʼn stryery betrokke geraak het.
Skryfnet: Skryf ’n kinderverhaal vir kinders van agt tot 12
Was dit nog altyd jou droom om jou eie kinderverhaal te publiseer? Wil jy die lewens van laerskoolkinders verryk met ’n storie wat hulle nog lank gaan bybly? Dan is daar goeie nuus vir jou!
Fiksheid maak ʼn Kaapse draai
Dit is hierdie naweek tyd vir die Fittest in Cape Town-kompetisie en daar is baie op die spel.
Video: Die man wat graag soos ʼn hond wou lyk
Hy het reeds 2 miljoen yen (byna R250 000) spandeer aan sy droom en kykers staan verstom oor sy foto’s en video’s.
Maatskaplike werk, waar aksie en deernis hande vat
Hul maatskaplikewerkdienste het die lewe van meer as 27 000 mense in die afgelope boekjaar bereik.
Biden ‘siek en sat’ vir massaskietery
“Ek is woedend dat hierdie skietery voortduur. Hierdie kinders is onskuldig. Vuurwapens behoort nie maklik vir almal beskikbaar te wees nie.”
Taalmuseum en -monument behoort aan gemeenskap, nie die staat
Ek was een van derduisende Afrikaanse skoolkinders wat in die 1970s aan muntleggings deelgeneem het om die monument te help bou.