Is jy onlangs gestraf of beboet omdat jy sonder ’n hernude bestuurslisensiekaart bestuur het? AfriForum wil van jou hoor!
Lees meerAlles vir Woensdag 13 Julie 2022
Lesufi moet pa staan ná onnie onregverdig afgedank is
“Lesufi het Anneke Smit van rassisme beskuldig sonder enige bewyse teen haar, en haar gevolglike onregverdige afdanking dui daarop dat LUR Lesufi ʼn rassis is.”
Eskom verwelkom inhegtenisneming van bedrieërs
Die kontrakte hou verband met die Kusile-kragstasie.
Nasionale Filharmoniese Orkes stil-stil op die been gebring
“Dis uiters kommerwekkend dat die eerste konsert reeds oor twee weke in Johannesburg sal plaasvind wanneer die Nasionale Filharmoniese Orkes nog nie eers formeel aangekondig is nie.”
Meisie deur ouma se kêrel verkrag
“Die ouma het nie die meisie geglo nie en met haar geraas. Die ouma het selfs gedreig om die meisie met ʼn mes dood te maak as sy aanhou om leuens te vertel oor haar kêrel.”
ToekomsVenster: Hy is ’n Held
Ons Hemelse Held het sy lewe gegee sodat ander gered kan word.
Massey Ferguson skrik nie vir onherbergsame plaas
Vandag werskaf daar 16 trekkers op die plaas, almal Massey Ferguson. Die broers se gunsteling is die MF 7618 met ʼn 134 kW-enjin, wat hulle in 2016 gekoop het.
Min verbetering in SA se vullisterreine
Van die terreine wat vanjaar die vrotste gevaar het, voldoen aan slegs 4% van die voorgeskrewe vereistes.
Kiwi-juwelier: Nie eens SA se misdaad is só erg
Die Nieu-Seelandse juwelier sê hy het die afgelope sewe maande drie keer onder boewe deurgeloop en voel meer onveilig as die vyf jaar toe hy in Johannesburg sake gedoen het.
Kom besigtig veiligheidspatente by Kragdag-landbou
Benewens die landbou- en vee-uitstallings asook die arena- en bulring-program word daar vanjaar ook ʼn boere-veiligheidspatent-kompetisie aangebied.
Inmaakfabriek se redding verwelkom
“Suid-Afrika kan nie bekostig om bestaande werkgeleenthede te verloor nie.”
Fourie ‘onrehabiliteerbaar’, sê staat
“Die samelewing het genoeg gehad van mense soos die beskuldigde. Hy is ’n boelie en vroueslaner.”
‘Rustiger’ Mick begin sy voete vind
“Dit lyk asof hy deesdae minder druk op homself plaas,” het Guenther Steiner ná Mick Schumacher se sesde plek in Oostenryk gesê.
Só lyk vooruitsig vir beurtkrag nou
Hier is die jongste inligting oor die verwagte beurtkragfases tot Maandag.
Ons ry met Nissan se jongste modelle in Stockholm
Die Nissan Qashqai e-Power is ʼn hibriede motor. Die groot verskil is dat hibriede voertuie tot nou hul dryfkrag van die binnebrandenjin ontvang het met die hulp van die batterye en elektriese motors – die e-Power-stelsel werk andersom.
‘Doen iets aan die dinge waaraan ons wél iets kan doen’
“Dit help nie om te kla oor dinge waaraan jy niks kan doen nie. Doen iets aan die dinge waaraan ons wél iets kan doen.”
Hoe ontstaan state?
Die moderne staat moet oor die volgende vier voorvereistes beskik: grondgebied, legitimiteit, soewereiniteit en ʼn werkende administrasie.
Du Plessis beweeg nader aan titelgeveg
“Baie mense het vir ons gelag toe ons gesê het dat ʼn Suid-Afrikaner onder die topgekeurde vegters sal tel. Nou ja, wie lag nou die lekkerste?”
Wanbetalende township-inwoners nou Tshwane se teiken
Township-inwoners in die stad se sewe streke skuld Tshwane ʼn gesamentlike R7,3 miljard.
Boekresensie: Blinde mol of wyse uil?
Christene moet nie net lief wees vir die Here se waarheid nie; hulle moet die waarheid praat en leef.