Die besluit om die Langeberg- en Ashton-fabriek se bedrywighede met nog ʼn seisoen te verleng, skep die ruimte vir ʼn konsortium wat die fabriek probeer red, om die finansiering daarvoor te bekom.
Alles vir Woensdag 13 Julie 2022
Emmy-nominasies: Netflix-reeks en ‘Euphoria’-aktrise maak geskiedenis
Voormalige Disney-aktrise maak geskiedenis, terwyl groot Hollywood-name nie die kortlys vir “televisie se Oscars” gehaal het nie.
Eskom werk hard om krag in GP aan te hou
Kragtoerusting pak toenemend op weens onwettige aktiwiteite wat in Gautengse gemeenskappe voorkom.
Resep: Heel braaivis
Dié braaivis smaak heerlik saam met gebakte aartappels en ’n groenslaai.
Oorskot van gevalle soldaat op Waterkloof ontvang
Stafsersant Johan Andries van Rooyen (51) is Saterdag in ’n hospitaal in Pemba, Mosambiek, oorlede.
Twee korrektiewe beamptes vermoor
Twee beamptes van die departement van korrektiewe dienste is doodgeskiet terwyl hulle besig was om ’n vrygelate gevangene wat sy paroolvoorwaardes verbreek het, te probeer opspoor.
Twee egpare vas wat glo by Eskom-kontrak baat
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se ondersoekdirektoraat het twee voormalige ABB-werknemers en hul vroue in hegtenis geneem in verband met ʼn multimiljoenrandse Eskom-kontrak waarby hulle glo finansieel gebaat het.
Dodetal styg na taverne-slagting
“’n Span ondersoekers werk saam met lede van misdaadintelligensie om die motief vas te stel en die oortreders wat by hierdie skietvoorval betrokke was, in hegtenis te neem.”
Gedagte vir die dag: Laastedruppelmense
Aangesien julle wys is en verstaan wat God wil hê, moet julle sorg dat julle leefstyl goed is. Julle wysheid moet juis in nederige gedrag sigbaar word. (Jakobus 3:13)