Kenia het vordering gemaak om die erge waterkrisis te takel wat deur ontwikkelende lande in die gesig gestaar word. Die land het sy eerste sonkragaangedrewe plaas gebou wat seewater in drinkwater omskep.
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Januarie 2020
Ongekende sprinkaanplaag bedreig voedselsekerheid
Die Verenigde Nasies se Voedsel-en-landbouorganisasie (FAO) het gesê ʼn toename in sprinkaanplae bedreig voedselsekerheid in Oos-Afrika.
Twee vas wat bou van polisiestasie wou kniehalter
Twee mans is in hegtenis geneem wat glo omkoopgeld van R100 000 van ʼn ontwikkelaar in Port Elizabeth geëis het.
‘Mees gesoekte’ sluipmoordenaar in Durban aangekeer
ʼn Beweerde sluipmoordenaar wat voorvlugtig was en gesoek is in verband met verskeie taxi-verwante moorde, is in ʼn voorstad in Durban aangekeer, het die polisie Woensdag gesê.
Verdagtes gesoek oor verkoolde liggaam in motor
Die polisie in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur ná die liggaam van ʼn persoon, wat onherkenbaar verbrand is, in ʼn uitgebrande BMW in die bosse langs die N1 gevind is.
ToekomsVenster: As vandag die laaste dag
Kom ons help mekaar om iets van die oomblik, vandag en elke dag, te beleef.
Skoolhoof vas ná ‘aanranding’ op video
Isak Johannes Joubert het hom aan die polisie gaan oorgee.
Kaapstad bekommerd oor die vergiftiging van bome
In Oktober verlede jaar is nege bloekombome in Durbanville vergiftig.
Duisende rande se skade ná plundery by skole
In een voorval was daar selfs ʼn skietery tussen boosdoeners en veiligheidsbeamptes.
Die wêreld in foto’s – 22 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Polisiemanne rand glo vrou by stasie aan
Daar kan in die video gesien word hoe twee polisiebeamptes ʼn vrou oor die vloer van die polisiestasie sleep.
Skors Wes-Kaapse regterpresident nóú, eis DA
Hlophe het ʼn lang geskiedenis van beweerde wangedrag, maar bly aan die stuur van die Wes-Kaapse hooggeregshof waar hy glo beduidende invloed afdwing.
Twee leerders sterf ná tragiese ongeluk by skool
Die muur het klaarblyklik ineengestort en bo-op een van die oorledenes geval.
Kan Duitsland se nuwe kanselier ‘n Groene wees?
Die opgang van die Groenparty in Duitsland lyk tans onstuitbaar, skryf Sebastiaan Biehl.
Legendariese krieketsterre weer in Wêreldbeker-aksie
Rhodes, Donald, Callaghan en Dawson sal weer hul kriekettoerusting vir die Kaapse toernooi afstof.
Man in wynvat laat eie rekord spat
Vernon Kruger bly egter vir eers in die wynvat.
Netflix staan nog sterk midde stroomoorlog
Die getal intekenare is vermoedelik te danke aan ʼn lys bekroonde rolprente en programme wat laat verlede jaar vrygestel is.
Boekresensie: Huis van gruwels
Die boek lees soos ’n riller wat jou wind uitslaan. Mens sukkel om te glo dat dit ’n ware verhaal is en nie grieselrige fiksie nie.
Enock Mpianzi: “Ons het bly sê hy is weg”
“Die skool het nooit ʼn opname van leerders gedoen vóór hulle na die kamp vertrek het nie.”
Video: Man wat duet alleen sing laat internet gons
Hy het “The Prayer” deur Céline Dion en die operasanger Andrea Bocelli aangepak.