“Ek is ongelooflik opgewonde om saam met my gesin na Swede te verhuis en saam met die Sweedse krieketgemeenskap te werk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jonty Rhodes"
Jonty is mal oor AB, máár …
“Jy wil hê jou beste span moet speel, maar dit is dan ook effens onregverdig jeens die ou wat uiteindelik vir AB moet plek maak.”
Legendariese krieketsterre weer in Wêreldbeker-aksie
Rhodes, Donald, Callaghan en Dawson sal weer hul kriekettoerusting vir die Kaapse toernooi afstof.