Die departement van openbare ondernemings het gesê pogings, om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se sakereddingsproses af te handel en die lugdiens te herstruktureer, duur voort en ʼn besluit oor die finansiering sal binnekort aangekondig word.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 September 2020
Britse aktrise Diana Rigg oorlede
“Game of Thrones”-aanhangers sal haar herken as Olenna Tyrell.
Vrou vas oor polisiebeampte se moord
ʼn 27-jarige vrou sal Vrydag in ʼn hof in KwaZulu-Natal verskyn in verband met haar beweerde betrokkenheid by die moord op haar man, ʼn 59-jarige adjudant-offisier in die polisie.
Clicks en EFF kom ooreen ná vergadering
Die EFF versoek dat alle betogings by Clicks-winkels met onmiddellike effek opgeskort sal word.
Departement sê oor lugmag se vliegtuig na Zim
Die departement van verdediging het Donderdag reageer op berigte dat ʼn ANC-afvaardiging na Zimbabwe gereis het met ʼn vliegtuig van die Suid-Afrikaanse Lugmag.
ToekomsVenster: Spreek die waarheid onverskrokke
Die waarheid mag en kan nie gemuilband word nie. Mag ons getrou wees aan ons roeping.
Ramptoestand weer verleng
Daar was die afgelope ruk toenemende oproepe dat die afsonderingsregulasies opgehef word.
Metrobeampte dreig glo om man te skiet
ʼn Video waar ʼn gewapende lid van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) ʼn man dreig dat hy hom op kort afstand gaan skiet, word wyd op sosiale media versprei.
Die wêreld in foto’s – 10 September 2020
Beiroet se hawe brand weer.
Vandekeere skuldig bevind aan moord op Chantelle Barnard
“Nou kan hy eindelik boet vir wat hy aan my kind gedoen het.”
Vrae oor ANC-gebruik van lugmagvliegtuig na Zim
ʼn Lugmagstraler is gebruik om ʼn afvaardiging ANC-lede na Zimbabwe te vlieg vir ʼn vergadering met die land se regerende Zanu-PF. Talle partye is woedend hieroor en eis antwoorde.
SA Akademie hou dán hul derde Studentesimposium
Nagraadse studente in die sosiale en geesteswetenskappe het tot 14 September kans om voorleggings te stuur vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se derde Studentesimposium wat in Oktober plaasvind.
Nuwe dokumentêr wil jeug teen selfdood, boelies beskerm
Die nuus van Herman Odendaal se selfdood het Suid-Afrika geruk, maar sy ouers was van die begin af vasberade om sy storie te gebruik om te verhoed dat ander kinders in dieselfde posisie beland.
Jonty word Swede se hoofafrigter
“Ek is ongelooflik opgewonde om saam met my gesin na Swede te verhuis en saam met die Sweedse krieketgemeenskap te werk.”
Peugeot floreer onder nuwe bestuur
Peugeot as handelsmerk is al deur diep waters in Suid-Afrika, maar daar lê nou opwindende dinge voor.
Luister in 3 minute: Skok oor BBP en planne vir openbare besteding
Vir vandag se drie sake in die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake”, kyk Gerhard van Onselen van Sakeliga na die skok oor die BBP, openbare bestedingsplanne, en laastens Okosa wat SEB-kodes wil verskerp.
TRESemmé 10 dae lank van alle winkelrakke verwyder
Die maatskappy sal ook minstens 10 000 sanitêre doekies aan inwoners van informele nedersettings van die EFF se keuse skenk.
Welsynswinkel maak regruk vir lente maklik
“Om jouself vir die lente reg te ruk, klink dalk na ’n reusetaak, maar Helpende Hand se nagenoeg 70 welsynswinkels landwyd maak dié takie soveel makliker.” Nou kan ‘n mens ook ‘n Ons Winkel selfs aanlyn vind.
Braai saam met Demi Lee en ander
By Monte de Dios in Pretoria gaan Demi Lee Moore asook Pieter Smith, die groep Held van Harte en Jemma ʼn vleisie op die kole gooi ter viering van Nasionale Braaidag op 24 September.
Regstreekse gesprek: Waar staan SA met plaaslike regering?
Regstreekse gesprek: Suid-Afrikaners voel toenemend swak plaaslike regering aan eie lyf. Inwoners betaal vir dienste wat nie gelewer word nie, en boonop verdwyn dié fondse in ʼn bodemlose put weens swak bestuur en korrupsie. Wat staan Suid-Afrikaners op plaaslike vlak te doen?