’n Mens hoor baie maal in die gewone omgang dat “Cyril nie vinnig genoeg beweeg om korrupsie en staatskaping te beveg en te beëindig nie”. Hy moes só en só al “lankal in die tronk gesit het…” Maar is dit so maklik? En wat is regtig aan die gebeur?
Alles deur die skrywer Theuns Eloff
Met wie om te praat en met wie om saam te werk
Kortom, miskien moet ons weer ʼn slag vra – “wat en waar is die skeidslyn om te praat en om saam te werk?” Die antwoord op beide sal aanvaarding van die Grondwet en sy waardes wees. En dit sal ook die manier van gesprek en samewerking definieer. Dan sal ons mekaar minder verskree, skryf dr. Theuns Eloff.
Oor onteiening sonder vergoeding
“Ons glo nie dat om die twee doelwitte van artikel 25 te bereik, daar enige grondwetlike wysigings nodig is nie. Die Grondwet is nie ʼn belemmering vir grondhervorming nie.”
Van hofsake tot vennootskappe: Só sê Theuns Eloff
Dr Theuns Eloff, voormalige visekanselier van die Noordwes-Universiteit, reageer op die meningstuk, “Afrikaans: Van hofsake tot vennootskappe”
Afrikaans 90: Toekomstaal
“Dis die taal waarin jy leer praat het, die taal waarin jy leer lees het en die taal waarin jy leer somme maak het. Dis die taal waarin jy grappe maak en waarin jy huil…” Lees wat skryf Theuns Eloff oor Afrikaans.
Theuns Eloff se ope brief aan Blade Nzimande
Agbare minister Nzimande, ek was verbaas om van u aanvalle op die NWU, die Raad van die NWU, die bestuur van die Potchefstroomkampus en die vorige visekanselier, te lees.