“Radio is en bly die toeganklikste medium om feite en nuus aan ’n enorme aantal mense te lewer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "RSG"
‘Op en wakker’ sit oemf in RSG-oggendprogram
“Luisteraars kan hulleself gereedmaak vir ʼn goeie dosis lekker musiek en interessante gesprekke saam met die belangrike goed soos nuus, weer en verkeer.”
RSG se programskuiwe ‘met die oog op volhoubaarheid, relevansie’
“Ons verwelkom hierdie veranderinge en neem luisteraars graag saam na die volgende seisoen.”
Ongelukkigheid broei oor veranderinge by RSG
RSG se nuwe baadjie vir programinhoud laat glo ’n wrang smaak in die monde van talle getroue luisteraars en ander betrokke partye.
Ons sal RSG-inkorting oorleef – met nuus wat inspireer
Trouens, Afrikaanse nuus en aktualiteit is juis lankal nie meer die alleenverantwoordelikheid van die SAUK se Afrikaanse radiostasie nie. Ons kry dit op verskeie plekke.
Derrich Gardner se skatkis vol talente
Hy voel soos familie met wie jy elke Saterdag ʼn vaste koffieafspraak het. Dit is Derrich Gardner, omroeper by RSG en aanbieder van “Brêkfis met Derrich”.
Nuwe programme vir RSG
‘Monitor’ is steeds weekoggende te hoor, hoewel ʼn uur korter.
50 goue jare vir RSG se ‘Loof die Here’
Dit is min dat ʼn radioprogram só lank in ʼn radioskedule oorleef.
Skakel in vir RSG se Kersdagprogramme
Luisteraars kan uitsien na ʼn verskeidenheid van programme met musiek en woorde wat die wonder van Kersfees vier.
Radiodramakompetisie vier ʼn kwarteeu
“Klank bied soveel moontlikhede, sonder dat ʼn skrywer hom- of haarself oor ʼn begroting hoef te bekommer.”
Magdaleen Krüger groet ná 32 jaar by RSG
“Soos Amanda Strydom sing ‘skielik is ek vry’ en ek sien daarna uit. Wat gaan ek doen met my aftrede vra jy? Ek gaan vir die eerste keer in my lewe ʼn trui brei, leer tik sonder om op die toetsbord te kyk en die bekfluitjie bemeester.”
Ian Wessels oorlede
Die RSG-aanbieder Ian Wessels is in die ouderdom van 60 oorlede.
Nuwe programrooster weens ‘geldbesparing’ vir RSG
Radio Sonder Grense (RSG) het verskeie programverskuiwings aangekondig wat vanaf Maandag by dié Afrikaanse radiostasie in werking tree.
Margot Luyt sterf
Huldeblyke vir Luyt het op sosiale media ingestroom.
RSG sluit nie, sê stasiebestuurder
“RSG, of dan die Afrikaanse radiostasie van die SAUK, gaan nie toegemaak word of ophou bestaan nie. Dit is fopnuus en dit is kwaadwillig.”
‘Los SAUK-werkers, vervolg plunderaars’
Intussen heers groot ontsteltenis oor 12 van die radiostasie RSG se 14 permanente werknemers wat afgelê gaan word.
RSG gee toon aan met ‘Uitskieters’
Fritz Klaaste is die aanbieder van ‘Uitskieters’ wat Saterdae net na 13:00 op RSG uitgesaai word.
ATKV-Mediaveertjies 2020, wenners aanlyn bekendgemaak
Die wenners van die ATKV-mediaveertjies is vanjaar aanlyn bekendgemaak. Nic de Jager en Margot Luyt, albei veteraan radio-omroepers, is met toekennings vir hul lewensbydrae tot Afrikaans vereer.
‘Rus in vrede, onse Wouter’
Wouter de Wet, voormalige aanbieder van Dis opera en Loof die Here op RSG, is Maandagoggend dood.
‘Dis Opera’ spog met nuwe aanbieder
Dis Opera, die bekende RSG-program wat sedert 2010 deur Wouter de Wet aangebied word, slaan op 17 November ʼn nuwe koers in.